Beskuldigde pleit onskuldig op klagtes van poging tot moord en verkragting ná hy ‘doelbewus’ MIV versprei
| |

Beskuldigde pleit onskuldig op klagtes van poging tot moord en verkragting ná hy ‘doelbewus’ MIV versprei

Die verhoor van ’n 45-jarige beskuldigde, wat teregstaan op klagtes van poging tot moord en verkragting nadat hy na bewering die klaagster met MIV besmet het terwyl hy geweet het dat hy die virus het en hierdie feit verswyg en ontken het, het gister in die Landdroshof in Pretoria begin. Hy het onskuldig gepleit op…

NVG maak ommekeer oor moordsaak nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid ingryp
| |

NVG maak ommekeer oor moordsaak nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid ingryp

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het sy aanvanklike besluit om nie die beskuldigde in ’n moordsaak te vervolg nie, omgekeer nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid die klaer in dié saak bygestaan het. Die klaer in die saak se man is in Januarie vanjaar in Richardsbaai doodgeskiet en sy het self ook ’n skietwond aan haar hand opgedoen….

Verhoordatum vasgestel vir weermagoffisier wat MIV versprei
| |

Verhoordatum vasgestel vir weermagoffisier wat MIV versprei

Die oudweermagoffisier wat ’n medelid van die weermag opsetlik met MIV besmet het en nou van poging tot moord aangekla word, se verhoor sal op 27 Januarie 2021 begin. AfriForum se privaatvervolgingseenheid staan tans die slagoffer by. Die beskuldigde het vandag weer in die hof verskyn ten einde ’n afskrif van die dossier in die saak teen…

End of content

End of content