AfriForum plant bome by skole in Witrivier
| |

AfriForum plant bome by skole in Witrivier

AfriForum het op 18 September 2019 sestig maroelabome by Laerskool Witrivier, Hoërskool Rob Ferreira, Uplands College en Laeveld Akademie in Witrivier geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaand. AfriForum se takke in Mpumalanga beplan om nog vele boomplantaksies gedurende September aan te pak. Volgens Hennie Bekker, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Laeveld, beoog…

Boomplantmaand: AfriForum se Vryburg-tak dra by tot ’n groener toekoms
| |

Boomplantmaand: AfriForum se Vryburg-tak dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Vryburg het op Erfenisdag vier olienhoutbome by die Groot Trek Monumente buite Vryburg geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Die tak het onlangs ook die monumente se heining herstel. Volgens Alta Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder vir Stellaland, beoog dié organisasie om vanjaar landwyd meer as 3 000 bome te plant….

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
| |

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Paulpietersburg het vyf witstinkhout- en vyf kannabasbome by verskeie skole en die dorp se aftree-oord geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Eugene van Aswegen, AfriForum se distrikskoördineerder vir KwaZulu-Natal, beoog die organisasie om vanjaar meer as 3 000 bome dwarsoor die land te plant. “Deur inheemse bome te plant,…

AfriForum plant bome by Hoërskool Waterkloof
| |

AfriForum plant bome by Hoërskool Waterkloof

AfriForum het op Woensdag 18 September 2019 tien Vanwykshoutbome by Hoërskool Waterkloof geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaand. Dit is die eerste van ’n reeks boomplant-aksies wat AfriForum se takke in Pretoria gedurende September aanpak. Volgens Jaco Grobbelaar, AfriForum se distrikskoördineerder vir Groter Pretoria, beoog die organisasie om vanjaar landwyd meer as…

AfriForum skop boomplantmaand vir die Wes-Kaap in die Matzikama-streek af
| |

AfriForum skop boomplantmaand vir die Wes-Kaap in die Matzikama-streek af

AfriForum het boomplantmaand vir die Wes-Kaap vanjaar in die Matzikama-streek afgeskop. Die burgerregteorganisasie se Vredendal-tak het die afgelope week bome geplant by die Naasdrift Primêre Skool, Hoërskool Nuwerus, Kleinrivier Primêre Skool, Lutzville Golfklub, Hoërskool Lutzville en Trawal Primêre Skool. Die tak beplan ook om bome by’n paar ander skole in die omgewing te plant. Die…

End of content

End of content