ANC-verklaring is nie genoeg om plaasaanvalle te stuit nie
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die feit verwelkom dat die ANC vandag plaasmoorde in ’n mediaverklaring veroordeel het, maar bygevoeg dat…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die feit verwelkom dat die ANC vandag plaasmoorde in ’n mediaverklaring veroordeel het, maar bygevoeg dat…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n voorlegging oor plaasmoorde in Suid-Afrika aan lede van die Wes-Australiese parlement gemaak. Dié voorlegging…
Drie slagoffers wie se lewens deur plaasaanvalle en -moorde geraak is, het vandag tydens ‘n verfilmde gespreksgeleentheid in Pretoria hul stories aan…
Die naasbestaandes van mense wat wreed en brutaal in plaasaanvalle vermoor of beseer is, glo die doodstraf moet teruggebring word…
Verteenwoordigers van AfriForum is tans in Australië as deel van dié burgerregte-organisasie se internasionale veldtog teen plaasmoorde, waar hulle die…
“Agter Dewald staan ’n figuur heeltemal geklee in swart. Die gesig is versteek agter ’n swart balaklawa wat net…
Twee jaar nadat Mariandra Heunis se man, Johan, koelbloedig voor haar en haar dogtertjie doodgeskiet is, veg sy voort om…
Mariandra Heunis, wie se man in 2016 vermoor is, het ’n video op haar Facebook-blad gepubliseer waarin sy ’n boodskap…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat hy slagoffers wie se geliefdes tydens plaasaanvalle vermoor is na die VSA sal…
Die Suid-Afrikaanse burgerregte-organisasie AfriForum het gesê Donald Trump, die Amerikaanse president, se twiet oor Suid-Afrika verwoord ’n geregverdigde kommer oor…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing