AfriForum hou kranslegging in Middelburg vir plaasmoordslagoffers
AfriForum het vandag, 23 Februarie 2017, ’n kranslegging in Middelburg (Mpumalanga) gehou waar Sue Howarth eergister oorlede is. Howarth is…
AfriForum het vandag, 23 Februarie 2017, ’n kranslegging in Middelburg (Mpumalanga) gehou waar Sue Howarth eergister oorlede is. Howarth is…
In die lig van ’n ongekende reeks plaasaanvalle wat gemeenskappe landwyd sedert die begin van die jaar geruk het, het…
Sedert die begin van Februarie 2017 is daar reeds 30 plaasaanvalle in Suid-Afrika aangeteken waarin 11 mense wreed vermoor is….
Plaasmoorde is vanjaar reeds vroeg in die kollig na afloop van die grusame moord op Hannes en Ester Kidson (albei…
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan in samewerking met Quads 4 Quads, Adventure Company en Farmers’ Friends vandeesweek sy deel doen vir…
“Na gister se ontmoeting lyk dit asof die minister van landbou, bosbou en visserye en die polisie ernstig is om…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Jeff Radebe, minister in die presidensie, se aankondiging vandeesweek verwelkom dat die land se misdaadstatistieke voortaan…
AfriForum het vandeesweek met die Gautengse polisiekommissaris, lt.genl. Deliwe de Lange en haar klusterhoofde by die burgerregte-organisasie se hoofkantoor in Centurion ontmoet….
Suid-Afrikaners het vir die eerste keer in jare ’n sprankie hoop dat die regering ernstig is oor die voorkoming van…
“Ons kan bevestig dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) plaasmoorde in die toekoms amptelik as ʼn prioriteitsmisdaad sal hanteer,” het lt.genl….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing