35 Wenke om veilig op jou plaas te wees
AfriForum as burgerregte-waghond is nou betrokke by die stryd teen gewelddadige plaasaanvalle en –moorde in Suid-Afrika. Dit wil voorkom of…
AfriForum as burgerregte-waghond is nou betrokke by die stryd teen gewelddadige plaasaanvalle en –moorde in Suid-Afrika. Dit wil voorkom of…
In een van die bloedigste naweke sedert die begin van die jaar, is vier mense in vyf plaasaanvalle vermoor. Die…
AfriForum het vandag die dringende ingryping van Fikile Mbalula, polisieminister, geëis nadat vier plaasmoorde in die afgelope 48 uur…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n beroep gedoen op Supra Mahumapelo, premier van die Noordwes, om by die vlaag van…
Die burgerregte-organisasie het vandag ’n petisie met 175 000 handtekeninge en ’n keelvolbrief aan verteenwoordigers van die presidensie by die…
Die plaasmoord- en plaasaanvalstatistiek vir die 2016/2017-finansiële jaar is vandag deur die AfriForum Navorsingsinstituut (ANI) in Pretoria bekend gestel. Die…
’n Verslag is pas deur die burgerregte-organisasie AfriForum vrygestel waarin die verband tussen haatspraak deur politici en plaasmoorde vir die…
AfriForum het van die ANC-lede se optrede tydens vandag se parlementêre sitting oor plaasmoorde veroordeel. Ian Cameron, AfriForum se hoof…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag die parlementêre komitees vir landbou, bosbou en visserye, en ook polisie, asook die gekose komitee…
Twee kransleggings is vandeesweek gehou ter herinnering aan Sue Howarth (64) van Dullstroom wat Dinsdagoggend in die hospitaal dood is…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing