#SwartMaandag: AfriForum kondig aksies teen plaasmoorde aan
Terwyl die burgerregte-organisasie AfriForum en honderde lede van die publiek vandag ’n oomblik van stilte vir al die slagoffers…
Terwyl die burgerregte-organisasie AfriForum en honderde lede van die publiek vandag ’n oomblik van stilte vir al die slagoffers…
Alet Rademeyer Die Solidariteit Beweging, verskeie bekendes en lede van die publiek het vanoggend by die Voortrekkermonument in Pretoria aan…
“Kyle se lewe was maar ’n oogwink op aarde wat té skielik verby gegaan het.” Dit was deel van past….
Die burgerregte-organisasie AfriForum en die Wes-Kaapse departement van gemeenskapsveiligheid gaan Sondag, 29 Oktober tydens ’n mediakonferensie in Kaapstad ’n…
AfriForum het ’n platform geskep waar lede van die publiek hul steun tot die wêreldkampioen-Springbokrugbyspan van 1995 se pleidooi…
Die vlaag wrede plaasaanvalle en nie minder nie as 70 plaasmoorde wat sedert 1 Januarie vanjaar gepleeg is, het die…
Oor die afgelope vyf dae het 11 plaasaanvalle in Suid-Afrika plaasgevind, wat tot die dood van vier persone gelei…
Alet Rademeyer Oor die afgelope 5 dae was daar 11 plaasaanvalle waartydens vier mense gesterf het en steeds weier Fikile…
As burgerregte-organisasie voer AfriForum die stryd teen plaasmoorde en -aanvalle op verskeie vlakke. Benewens die druk wat op die regering…
’n Misdaadanalis en navorser by die burgerregte-organisasie vertrek Vrydag na die VSA waar sy by die jaarlikse opleidingskonferensie van die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing