Heunis-plaasaanval: Verdagte word skuldig bevind
| |

Heunis-plaasaanval: Verdagte word skuldig bevind

AfriForum verwelkom die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria se besluit op 24 Maart 2020 om Justice Sethlangu skuldig te bevind op die moord van Johan Heunis, die vermoorde man van Mariandra Heunis. AfriForum se Traumaondersteuningseenheid staan Mariandra en haar gesin sedert 2017 by. Sethlangu het Johan op 1 Oktober 2016 op die Heunisse se kleinhoewe in die Kameeldrift-omgewing herhaaldelik –…

AfriForum ondersteun familie by hof ná plaasaanval
| |

AfriForum ondersteun familie by hof ná plaasaanval

AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid het Fanie en Colleen Engelbrecht se familie verlede week by die Palm Ridge-landdroshof aan die Oos-Rand ondersteun nadat dié egpaar tydens ’n plaasaanval in 2018 wreed vermoor is. Julius Mapayi Goncalves (24) en Jossias Nhalungo (36), albei van Mosambiek, is deur regter David Makoba skuldig bevind aan moord, roof en die besit…

#HardloopvirHoop: Bennie Roux sluit sy wedloop af
| |

#HardloopvirHoop: Bennie Roux sluit sy wedloop af

Die ultramaratonatleet Bennie Roux (41) het sy hardloopprojek – van meer as 220 km deur die Vrystaat – vandag by die Oranje Gasteplaas tussen Fouriesburg en Clarens afgesluit. Roux het ten bate van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid gehardloop om geweldslagoffers – veral slagoffers van plaasaanvalle en -moorde – te ondersteun. Roux en die ander atlete het…

Dag vier van #HardloopvirHoop: Bethlehem tot Fouriesburg
| |

Dag vier van #HardloopvirHoop: Bethlehem tot Fouriesburg

Die vierde en voorlaaste dag van die ultramaratonatleet Bennie Roux (41) se hardloopprojek het vanoggend om 05:10 by die Lavender Hill Country Estate net buite Bethlehem op die N5 begin. Roux en ander atlete het vandag 42 km tot in Fouriesburg gehardloop. Dié atlete hardloop ten bate van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid om geweldslagoffers – veral…

AfriForum se Bethlehem-tak neem deel aan stille optog by hof
| |

AfriForum se Bethlehem-tak neem deel aan stille optog by hof

Die AfriForum-tak in Bethlehem het op Maandag 16 September 2019 aan ’n stille optog voor die landdroshof in Bethlehem deelgeneem, waar die borgaansoek van ’n beskuldigde in ’n plaasmoord voorgekom het. Die bejaarde Mienie Frost is in die vroeë oggendure van Saterdag 7 September 2019 op haar plaas in die Bethlehem-distrik vermoor. ’n Groep gemeenskapslede het Maandagoggend…

|

Internasionale media fokus op krisis rondom plaasmoorde

’n Televisiespan van die internasionale mediagroep France24 het AfriForum ’n paar maande gelede besoek om die ware feite rondom plaasmoorde en –aanvalle te kry. Stefan Carstens en Caroline Dumay het na die burgerregte-organisasie se omvattende navorsing gekyk en saam met Lorraine Claasen, navorser, verskeie slagoffers besoek en met hulle onderhoude gevoer. Carstens en Dumay is…

End of content

End of content