AfriForum verwelkom Nersa se besluit om slegs 3,49% verhoging toe te laat
| |

AfriForum verwelkom Nersa se besluit om slegs 3,49% verhoging toe te laat

AfriForum verwelkom die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se besluit om Eskom se elektrisiteitsverhoging vir die 2022/2023-boekjaar met slegs 3,49% te verhoog. Dit nadat Eskom vir ʼn 20,5%-verhoging gevra het. Die resultaat van vorige terugwerkende aansuiweringsaansoek (RCA)-besluite beteken dat die totale verhoging 9,61% vir die volgende boekjaar gaan wees. AfriForum het hierdie elektrisiteitsverhoging van…

Makhura se wanoptrede dompel Tshwane-metro in chaos
| |

Makhura se wanoptrede dompel Tshwane-metro in chaos

Die aanstelling van Mpho Nawa as hoofadministrateur van die Tshwane-metro het daartoe gelei dat ’n begroting onregmatig goedgekeur is wat duisende Pretorianers tans hoofbrekings gee. AfriForum het reeds hofstukke beteken om die besluit oor die begroting ter syde te stel, asook om te eis dat ’n nuwe proses moet begin om ’n nuwe begroting goed…

AfriForum se Harrismith- en Kroonstad-tak ontvang GOP-opleiding
| |

AfriForum se Harrismith- en Kroonstad-tak ontvang GOP-opleiding

AfriForum se Harrismith- en Kroonstad-tak het onderskeidelik op 23 en 24 Oktober 2019 opleiding in geïntegreerde ontwikkelingsplanne (GOP) ontvang. Dié opleiding het oor onder meer die werkinge van munisipale begrotings gehandel, asook watter insette die gemeenskap daarop kan lewer. Probleme wat die dorp tans ervaar en hoe die gemeenskap dit onder die munisipaliteit se aandag…

End of content

End of content