Gebede is nodig vir slagoffers van plaasaanvalle
|

Gebede is nodig vir slagoffers van plaasaanvalle

AfriForum en Pretoria FM bied op Vrydag (17 Julie) ’n biduur aan vir die slagoffers van plaasmoorde en –aanvalle. Dit sal regstreeks vanaf af 17:00 – 18:00 op Pretoria FM 104.2 FM (DStv-kanaal 887) uitgesaai word. Dit is in die Klankkoerant laatmiddag-tydgleuf en sal ook op ander gemeenskapsradiostasies soos Radio Dagbreek, Radio Drakensberg, Radio Kransberg,…

AfriForum kondig verskerpte veldtog teen plaasmoorde aan; eis ingryping deur Ramaphosa
| |

AfriForum kondig verskerpte veldtog teen plaasmoorde aan; eis ingryping deur Ramaphosa

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n verskerpte veldtog teen plaasmoorde van stapel gestuur en ’n ope brief aan pres. Cyril Ramaphosa gerig waarin die President se ingryping geëis word. Tien praktiese stappe wat die regering behoort te doen om plaasmoorde doeltreffend te bekamp, word ook in dié brief uiteengesit. Om die veldtog af te skop,…

Húlle maak ’n verskil in slagoffers se lewens
|

Húlle maak ’n verskil in slagoffers se lewens

Deur Carina Bester Die oorgrote meerderheid van die samelewing is al deur traumatiese gebeure geraak en het dit oorleef. ’n Pistool wat nie tydens ’n aanval afgegaan het nie, om die enigste oorlewende te wees ná ’n plaasaanval of die ontsnapping tydens ’n huisrooftog maak ’n persoon ’n trauma-oorlewende. Vir die grootste persentasie trauma-oorlewendes is…

R50 000 vir plaasaanvalslagoffers ingesamel tydens #HardloopVirHoop in die Wes-Kaap
|

R50 000 vir plaasaanvalslagoffers ingesamel tydens #HardloopVirHoop in die Wes-Kaap

  Ons wil deur die #HardloopVirHoop-inisiatief nie net bewusmaking oor plaasaanvalle en ‑moorde skep nie, maar ook die erns van die trauma wat met hierdie gruwelmisdade gepaardgaan, aan die publiek verduidelik. Só sê Bennie Roux, ultramaratonatleet van Pretoria, wat die afgelope naweek sowat 125 km kilometer per fiets in die Wes-Kaap afgelê het as deel…

AfriForum en Saai: SA het ’n plaasaanvalepidemie; boere egter meer weerbaar
| |

AfriForum en Saai: SA het ’n plaasaanvalepidemie; boere egter meer weerbaar

Die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboerorganisasie Saai het vandag tydens ’n mediakonferensie AfriForum se 2019-statistieke oor plaasaanvalle en ‑moorde bekendgestel en bespreek. Vanuit die data wat AfriForum oor dié kwessie ingesamel het, blyk dit dat plaasaanvalle verlede jaar met meer as 100 gevalle toegeneem het, maar die hoeveelheid plaasmoorde het ’n aansienlike laer toename gehad…

|

#HardloopvirHoop: Bennie Roux sluit suksesvol sy wedloop af

“Ek wou met hierdie projek bewusmaking oor plaasmoorde en -aanvalle skep en ook die erns van die trauma wat met hierdie gruwelmisdade gepaardgaan aan die publiek oordra. Hierdie projek het net weer eens die dapperheid geopenbaar van diegene wat plaasaanvalle moes deurmaak,” sê Bennie Roux, ultramaratonatleet wat saam met AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid gehardloop het om…

#HardloopvirHoop: Bennie Roux sluit sy wedloop af
| |

#HardloopvirHoop: Bennie Roux sluit sy wedloop af

Die ultramaratonatleet Bennie Roux (41) het sy hardloopprojek – van meer as 220 km deur die Vrystaat – vandag by die Oranje Gasteplaas tussen Fouriesburg en Clarens afgesluit. Roux het ten bate van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid gehardloop om geweldslagoffers – veral slagoffers van plaasaanvalle en -moorde – te ondersteun. Roux en die ander atlete het…

Dag vier van #HardloopvirHoop: Bethlehem tot Fouriesburg
| |

Dag vier van #HardloopvirHoop: Bethlehem tot Fouriesburg

Die vierde en voorlaaste dag van die ultramaratonatleet Bennie Roux (41) se hardloopprojek het vanoggend om 05:10 by die Lavender Hill Country Estate net buite Bethlehem op die N5 begin. Roux en ander atlete het vandag 42 km tot in Fouriesburg gehardloop. Dié atlete hardloop ten bate van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid om geweldslagoffers – veral…

End of content

End of content