AfriForum stig agt nuwe veiligheidstrukture in Oos- en Wes-Kaap waar plaasaanvalle en misdaad hand uitruk
| |

AfriForum stig agt nuwe veiligheidstrukture in Oos- en Wes-Kaap waar plaasaanvalle en misdaad hand uitruk

AfriForum het die afgelope twee maande sewe nuwe buurt- en plaaswagte in die Wes-Kaap en een in die Oos-Kaap gestig. Dit sluit die volgende in: Helderbergkom-buurtwag, Hopefield-plaaswag, Vanrhynsdorp-buurtwag, Paarl-Noord-buurtwag, Midbrak-buurtwag, Pastorie-buurtwag en Durbanville-buurtwag in die Wes-Kaap en Winterberg-plaaswag in Uitenhage in die Oos-Kaap. Dít volg nadat verskeie inwoners AfriForum genader het om hulp te verleen…

AfriForum versoek dringende vergadering met Ramaphosa
| |

AfriForum versoek dringende vergadering met Ramaphosa

AfriForum het vandag ’n ope brief aan president Cyril Ramaphosa gerig waarin dié burgerregteorganisasie ’n dringende vergadering met hom versoek om plaasmoorde en die toekoms van Afrikaners as kultuurgemeenskap in Suid-Afrika te bespreek. Die doel van die brief is om die president in kennis te stel dat die heersende spanning oor plaasmoorde nie net kan…

AfriForum hou vreedsame protesaksie in Senekal
| |

AfriForum hou vreedsame protesaksie in Senekal

Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy ondersteuners vandag in Senekal toegespreek tydens ’n vreedsame protesaksie teen plaasmoorde. Dit volg op die moord op Brendin Horner (22), wat onlangs wreedaardig vermoor is op ’n plaas buite dié dorp. Die beskuldigdes in die saak het vandag weer in die hof in Senekal verskyn. “AfriForum is trots daarop dat…

AfriForum woedend oor elke gestorwe boer – stryd sal voortgaan
|

AfriForum woedend oor elke gestorwe boer – stryd sal voortgaan

  Deur Alet Rademeyer Sowat 500 ondersteuners van AfriForum het vandag vreedsaam in Senekal aan ’n protesoptog teen plaasmoorde deelgeneem waar Sekwetje Mahlamba en Sekola Matlaletsa, die vermeende moordenaars van Brendin Horner, in die hof verskyn het. Terwyl die EFF en die ANC uitdagend in die strate rondom die hof gedreunsing en slagspreuke geskreeu het,…

AfriForum reël vreedsame protesaksie teen plaasmoorde vir Vrydag in Senekal
|

AfriForum reël vreedsame protesaksie teen plaasmoorde vir Vrydag in Senekal

Die burgerregteorganisasie AfriForum het besluit om voort te gaan met reëlings om Vrydag, 16 Oktober om 10:00 in Senekal ’n vreedsame protesaksie teen plaasmoorde en geweld te hou. AfriForum het hierdie besluit geneem om te verseker dat die vreedsame meerderheid, wat op ’n geordende wyse hulle woede en misnoeë oor die terreur op plase wil…

|

Forum Nuus: Chaos breek uit na Brendin Horner se beweerde moordverdagtes vlugtig verskyn

Chaos het vandag in Senekal uitgebreek toe die duisende mense wat na dié dorp opgeruk het oor die moord van die jong plaasbestuuder, Brendin Horner (21), nie Seketje Mahlamba en Sekola Matlaletsa, Horner se moordverdagtes, kon sien nie. Daar was ook opnuut ’n pleidooi aan president Cyril Ramaphosa en die regering gerig om nie net…

AfriForum versoek parlementêre verhoor oor plaasmoorde
| |

AfriForum versoek parlementêre verhoor oor plaasmoorde

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n formele skrywe aan die parlement gerig om ’n openbare verhoor oor plaasmoorde te hou. Die skrywe is gerig aan Tina Joemat-Pettersson, voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie, ná ’n skerp toename in plaasaanvalle oor die afgelope twee maande. Volgens Ernst Roets, hoof van Beleid en Aksie by AfriForum,…

Suid-Afrika gebuk onder twee epidemies: COVID-19 en misdaad
|

Suid-Afrika gebuk onder twee epidemies: COVID-19 en misdaad

Die burgerregteorganisasie AfriForum is somber oor die misdaadstatistieke wat deur Bheki Cele, Minister van Polisie, bekendgemaak is. ’n Skok of verrassing is dit lank nie meer nie, want geweldsmisdaad het intussen die norm geword en nie die uitsondering nie. ’n Klein afname of toename kan nie meer die groter prentjie beïnvloed nie. Jaar ná jaar…

Plaasaanvallers gevonnis vir moord op Engelbrecht-egpaar
| |

Plaasaanvallers gevonnis vir moord op Engelbrecht-egpaar

AfriForum en die organisasie se Trauma-ondersteuningseenheid verwelkom die vonnis wat regter David Makoba twee plaasaanvallers vandag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof opgelê het. Die twee beskuldigdes, Julius Mapayi Goncalves en Jossias Nhalungo, albei van Mosambiek, is elk twee lewenslange vonnisse en 25 jaar opgelê vir die moord op Fanie (78) en Colleen Engelbrecht (74), asook vir…

End of content

End of content