Krugersdorp-tak verf en gaan brandkrane na
| |

Krugersdorp-tak verf en gaan brandkrane na

AfriForum se Krugersdorp-tak het op 1 Julie in Oatlands, Krugersdorp brandkrane oorgeverf en nagegaan. Dít volg nadat twee huise onlangs in Oatlands afgebrand het omdat die brandkrane nie duidelik gemerk en sigbaar was nie. Ongeveer 28 vrywilligers en lede van die Krugersdorp-brandweer het gehelp om altesaam 23 brandkrane oor te verf, na te gaan en…

Krugersdorp-tak se slaggatprojek groot sukses
| |

Krugersdorp-tak se slaggatprojek groot sukses

AfriForum se Krugersdorp-tak het op 3 Junie verskeie van hul volhoubaarheidsprojekte van stapel gestuur. Dié tak het weggespring met die slaggatprojek wat ’n groot sukses was. Met die gemeenskap se hulp het die tak 66 slaggate in die Krugersdorp-gebied opgevul en sowat  3 ton teer is gebruik. Hierdie inisiatief was uiters geslaagd en kan toegeskryf…

End of content

End of content