AfriForum oudit vullisterreine in die Hoëveld
Die AfriForum-takke in die Mpumalanga Hoëveld het onlangs nege vullisterreine geoudit as deel van dié burgerregte-organisasie se jaarlikse vullisterreinouditveldtog. Altesaam…
Die AfriForum-takke in die Mpumalanga Hoëveld het onlangs nege vullisterreine geoudit as deel van dié burgerregte-organisasie se jaarlikse vullisterreinouditveldtog. Altesaam…
Die AfriForum-tak in Piet Retief het onlangs ’n skoonmaakprojek in dié dorp van stapel gestuur en reeds die spruit naby…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Piet Retief-buurtwag het onlangs die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gehelp om ’n verdagte wat van ’n moord…
AfriForum het die water in Piet Retief, Ermelo, Belfast, Machadodorp, Dullstroom, Lydenburg, Witrivier en Nelspruit in Mei 2017 getoets om die…
Drie gemeenskapveiligheidsorganisasies in Piet Retief het op 9 Maart 2017 ’n samewerkingsooreenkoms onderteken. Dié drie organisasies is die plaaslike AfriForum-buurtwag, die Agri…
AfriForum se takbesture het in Februarie vanjaar diensleweringswenslyste aan verskeie munisipale bestuurders in die Laeveld-streek van Mpumalanga oorhandig.
AfriForum het op Dinsdag, 28 Februarie 2017, ’n buurtwag in Piet Retief gestig. Dit spruit uit die gemeenskap se behoefte…
Nadat die AfriForum Jeug-tak op Piet Retief in Augustus 2016 ’n slaggat- en randsteenherstelaksie voor die ingang na die munisipale kantore…
AfriForum het as deel van sy nasionale slaggatmaand-veldtog R260 000 van die Mkhondo plaaslike munisipaliteit geëis vir slaggate wat in…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing