Piet Retief-tak maak begraafplaas skoon, beplan nog skoonmaakprojekte
| |

Piet Retief-tak maak begraafplaas skoon, beplan nog skoonmaakprojekte

Die AfriForum-tak in Piet Retief het op 2 Junie die begraafplaas in Mullerstraat skoongemaak. Hierdie projek is geloods nadat die tak verskeie versoeke gekry het van gesinne wat nie by hul geliefdes wat hier begrawe is se grafte kan besoek aflê nie. Die projek is voltooi met behulp van ’n kontrakteur en daar word beplan…

AfriForum se Piet Retief-tak rig waterpunte op
| |

AfriForum se Piet Retief-tak rig waterpunte op

Die AfriForum-tak in Piet Retief het van 14 tot 18 September 2020 sy eerste ses noodwaterpunte op strategiese plekke in dié dorp opgerig sodat inwoners en gemeenskapslede in tye van nood toegang tot water sal hê. Dít volg nadat ’n brief aan die gemeenskap gestuur is oor opgraderings en dat Piet Retief vir ongeveer twee…

AfriForum se Piet Retief-tak help skole tydens COVID-19
|

AfriForum se Piet Retief-tak help skole tydens COVID-19

Die AfriForum-tak in Piet Retief het ontsmettingsproeiers en -middels aan vier skole voorsien sodat hierdie skole veilig kon heropen en hul klaskamers daarna daagliks kan ontsmet. Laerskool Piet Retief, Hoërskool Piet Retief, Maranatha School en Wittenberg Schule het hierdie toerusting en ontsmettingmiddels ontvang. “Ons is dankbaar om skole in hierdie moeilike tyd by te staan….

AfriForum se Piet Retief-buurtwag verhoog sigbaarheid voor feesseisoen
| |

AfriForum se Piet Retief-buurtwag verhoog sigbaarheid voor feesseisoen

AfriForum se Piet Retief-buurtwag het op 8 November 2019 in samewerking met SAPS en Piet Retief se verkeersafdeling aan dié burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidspatrollie deelgeneem. Tydens die patrollie is 12 mense weens dronkbestuur in hegtenis geneem, asook een weens die besit van dagga en vyf weens alkoholgebruik op straat. AfriForum het op 30 Oktober 2019 ’n nasionale projek…

AfriForum se Piet Retief-buurtwag hou massapatrollie
| |

AfriForum se Piet Retief-buurtwag hou massapatrollie

Die AfriForum-buurtwag in Piet Retief het op 13 September 2019 aan nóg ’n suksesvolle massapatrollie deelgeneem. Die plaaslike SAPD het 16 lede en ses voertuie vir die patrollie beskikbaar gestel. ’n Konvooi het elke sektor in Piet Retief besoek om sigbaarheid te verhoog. Altesaam 24 voertuie en 52 lede het deur die nag aan die patrollie deelgeneem….

End of content

End of content