AfriForum se Phalaborwa-tak skenk voedsel en skolehulppakket
|

AfriForum se Phalaborwa-tak skenk voedsel en skolehulppakket

Die AfriForum-tak in Phalaborwa het die gemeenskap tydens die COVID-19-pandemie reeds op verskeie maniere ondersteun en het die afgelope tyd sowel kospakkies as skolehulppakkette geskenk. Die tak het op 5 Julie 2020 300 kospakkies aan behoeftige gesinne geskenk. Die tak het besef daar is ’n groot voedselnood in die gemeenskap en het kospakkies by die plaaslike Pick n Pay…

Phalaborwa-tak skenk hulppakkette aan skole
|

Phalaborwa-tak skenk hulppakkette aan skole

Die AfriForum-tak in Phalaborwa het skolehulppakkette aan verskeie skole in dié dorp geskenk as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek, wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skole wat hulppakkette ontvang het is Fauna Park Primary School, Frans du Toit High School, Meridian College en die Rooiskool. Die skolehulppakkette bestaan uit…

AfriForum se Phalaborwa-tak stuit koperdiewe
| |

AfriForum se Phalaborwa-tak stuit koperdiewe

AfriForum se Phalaborwa-tak het op 31 Augustus 2019 diewe aangekeer wat besig was om gesteelde koper van die Palabora Mining Company (PMC) te vervoer. Een van die verdagtes is deur ’n buurtwaglid opgemerk tydens ’n  patrollie in Koperweg, toe die verdagte tussen bosse naby die myn ingehardloop het. Die buurtwag het dadelik ondersoek ingestel en…

|

AfriForum help Phalaborwa-inwoners om derduisende aan eiendomsbelasting te spaar

Ingryping deur AfriForum die afgelope maande by ’n foutiewe waardasierol in Phalaborwa in Limpopo het inwoners van dié dorp gehelp om derduisende rande aan eiendomsbelasting te spaar. Morné Mostert, provinsiale koördineerder, het gesê AfriForum het sowat drie maande gelede begin om ’n dispuut met die Ba-Phalaborwa plaaslike munisipaliteit te verklaar oor onbehoorlike verhogings in eiendomswaardasies.

End of content

End of content