|

Lokprent oor geweld tydens struggle werp lig op ANC leuens en verdraaiings

Tainted Heroes, die dokumentêre film wat handel oor die ANC se oneerbare verlede tydens die struggle, is noodsaaklik sodat die verdraaiings en skewe beeld wat die ANC-regering vandag voorhou, blootgelê kan word. Só het bekendes en gaste by die bekendstelling van die lokprent in Centurion gesê. Dr. Anthea Jeffery, senior navorser by die Suid-Afrikaanse Instituut…

End of content

End of content