|

Kraal Uitgewers laat ’n voetspoor in Nederland

Deur Alana Bailey Tydens ’n besoek aan Nederland in Junie vanjaar het ek die voorreg gehad om weer by Zuid-Afrikahuis in Amsterdam besoek af te lê. Hierdie statige gebou – geleë te Keizersgracht 141 – en pasgemaakte buitegeboue huisves onder meer ’n klein ouditorium, asook ’n biblioteek met ’n unieke, uitsluitlik Suid-Afrikaans gerigte versameling. Verder…

|

Grafte van historiese figure skoongemaak tydens Maand van Selfstandigheid

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag as deel van hul Maand van Selfstandigheid-veldtog die Heldeakker-begraafplaas in Pretoria skoongemaak. Dié begraafplaas is in 1867 geopen en is die rusplek van historiese figure soos Andries Pretorius, Eugène Marais en Paul Kruger. AfriForum het dit goed gedink om dié skoonmaakaksie spesifiek vandag aan te pak ter herdenking van Paul…

Kerkplein kry ʼn nuwe baadjie
|

Kerkplein kry ʼn nuwe baadjie

Die burgerregte-organisasie verwelkom die gedaanteverwisseling wat Kerkplein in Pretoria in die volgende nege maande sal ondergaan. Dié projek, wat Maandag 23 Januarie amptelik afgeskop het, sal volgens Lindela Mashigo, woordvoerder van die Tshwane-metro, tot die skoonheid en vernuwing van die middestad bydra. “Die plein sal geheel en al anders lyk met bome, waaronder ook Jakarandas,…

|

Paul Kruger-standbeeld met verf getakel. Erfenisbewaring is op Saterdag se beraad-agenda

Die Paul Kruger-monument op Kerkplein in Pretoria het pas onder vandale deurgeloop nadat die Paul Kruger-beeld in Krugersdorp vroeër vanjaar met verf bemors en beskadig is. Volgens Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, is die jongste beskadiging van die Boerekrygers wat deel van die monument uitmaak, ’n groot teleurstelling en ’n aanduiding dat die…

End of content

End of content