AfriForum se Karoo- en Kalahari-buurtwagte hou massapatrollie
| |

AfriForum se Karoo- en Kalahari-buurtwagte hou massapatrollie

Die AfriForum-buurtwag in Vaalharts, Keimoes (Groot Oog), Kathu en Kuruman het in samewerking met die SAPD, die plaaslike GPF, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie op 8 April 2022 in hul onderskeie gebiede uitgevoer om polisiëringsigbaarheid te skep. Die aksie het omstreeks 16:00 begin en tot 06:00 die volgende oggend voortgeduur. 229 patrolleerders het…

AfriForum se buurtwagte in die Groter Pretoria-gebied neem deel aan nasionale massapatrollie
| |

AfriForum se buurtwagte in die Groter Pretoria-gebied neem deel aan nasionale massapatrollie

AfriForum se buurtwagte in die Groter Pretoria-gebied het op 18 September deelgeneem aan dié burgerregteorganisasie se nasionale massapatrollie. Die patrollie het in samewerking met verskeie sekuriteitsmaatskappye en gemeenskapslede plaasgevind, wat gehelp het om sigbaarheid in die area te verhoog. Altesaam 349 voertuie, 496 gemeenskapslede en 259 AfriForum-buurtwaglede het aan die patrollie deelgeneem. Die lede het…

AfriForum se Ermelo-buurtwag ontvang toerusting
| |

AfriForum se Ermelo-buurtwag ontvang toerusting

AfriForum se Ermelo-buurtwag het patrollietoerusting ontvang wat glimbaadjies, patrolliemagnete en patrollieligte insluit. AfriForum se patrolleerders ontvang opleiding in dié toerusting, wat tydens patrollies gebruik kan word. AfriForum se patrolleerders regoor Suid-Afrika ontvang dieselfde opleiding en toerusting om te verseker dat al AfriForum se veiligheidstrukture as ’n eenheid kan werk en erkenbaar is. “Hierdie toerusting saam…

AfriForum se Potgietersrus-buurtwag hou sigbaarheidspatrollie saam met SAPD
|

AfriForum se Potgietersrus-buurtwag hou sigbaarheidspatrollie saam met SAPD

Die AfriForum-buurtwag in Potgietersrus het op 20 Augustus in samewerking met die SAPD in dié dorp ’n sigbaarheidspatrollie gehou wat tot die vroeë oggendure geduur het. Die doel van die patrollie was om misdaadvoorkoming te bewerkstellig deur die sigbaarheid van veiligheidstrukture in Potgietersrus te verhoog. Altesaam 13 buurtwaglede was saam met die SAPD by dié patrollie…

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie
| |

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie

AfriForum se buurtwagte in Kempton Park, Boksburg, Brakpan, Edenvale, Germiston, Benoni en Springs het op 13 Maart 2020 aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem. Die SAPD, plaaslike GPF’s en ander buurtwagte was ook by dié patrollie betrokke. Altesaam 141 AfriForum-takke, waarvan 60 takke in die noordstreek val, het aan die nasionale patrollie deelgeneem. AfriForum se…

AfriForum se nasionale patrollie skep hoop
| |

AfriForum se nasionale patrollie skep hoop

Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope naweek altesaam 141 gemeenskappe regoor die land by hul nasionale patrollie betrek. Die doel van dié patrollie is om gemeenskappe teen misdaad te mobiliseer, maar ook om hoë sigbaarheid en samewerking tussen veiligheidsrolspelers op ’n nasionale en plaaslike vlak te bewerkstellig. Sowat 2 700 AfriForum-lede en 1 600 ander veiligheidsrolspelers het…

AfriForum se Roodepoort-buurtwag woeker in Februarie
| |

AfriForum se Roodepoort-buurtwag woeker in Februarie

AfriForum se Roodepoort-buurtwag het gedurende Februarie goeie samewerking met die plaaslike SAPD en ander veiligheidsinstansies aktief bevorder. Die SAPD versoek die Roodepoort-buurtwag weekliks om aan hul operasies deel te neem, en die buurtwag het in Februarie reeds vier sulke operasies meegemaak. ’n Verskeidenheid van take word tydens dié operasies uitgevoer, onder meer klopjagte vir dwelms,…

AfriForum se Christiana-buurtwag verhoog sigbaarheid voor feesseisoen
|

AfriForum se Christiana-buurtwag verhoog sigbaarheid voor feesseisoen

AfriForum se Christiana-buurtwag het van 26 November tot 12 Desember 2019 aan dié burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidspatrollie deelgeneem. AfriForum het op 30 Oktober 2019 ’n nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid oor die komende feesseisoen te verhoog. Misdaad sal na verwagting oor die feesseisoen toeneem; daarom wil AfriForum se buurtwagte ’n verskil in hul onderskeie gemeenskappe maak…

Veiligheidstrukture in Matzikama verhoog sigbaarheid voor feesseisoen
|

Veiligheidstrukture in Matzikama verhoog sigbaarheid voor feesseisoen

AfriForum se buurt- en plaaswagte in die Matzikama-streek neem sedert November vanjaar aan dié burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidspatrollie deel. Die Matzikama-streek se patrollies sal tot 15 Desember 2019 voortduur. AfriForum het dié nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid oor die komende feesseisoen te verhoog. Misdaad sal na verwagting oor die feesseisoen toeneem; daarom wil AfriForum se…

AfriForum se Hessekwa-buurtwagte verhoog sigbaarheid voor feesseisoen
| |

AfriForum se Hessekwa-buurtwagte verhoog sigbaarheid voor feesseisoen

AfriForum se Hessekwa-buurtwagte en -plaaswag het op 1 November 2019 begin met dié burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidspatrollie wat tot 15 Desember 2019 sal voortduur. AfriForum het dié nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid oor die komende feesseisoen te verhoog. Misdaad sal na verwagting oor die feesseisoen toeneem; daarom wil AfriForum se buurtwagte ’n verskil in hul onderskeie gemeenskappe…

End of content

End of content