|

Saak teen Parys-boere en polisiekaptein uitgestel

Die hofsaak teen die vier boere van Parys in die Vrystaat en ’n polisiekaptein wat van moord aangekla word op twee plaasaanvallers, is uitgestel tot 15 April. Boeta van der Westhuizen, Johan Cilliers sr., Johan Cilliers jr. en  Anton Loggenberg het vandag saam met kapt. Henk Prinsloo in die landdroshof op die dorp verskyn. Prinsloo…

End of content

End of content