Forum Films stel indrukwekkende eerste kortfilm bekend
|

Forum Films stel indrukwekkende eerste kortfilm bekend

  Deur Alet Rademeyer Forum Films, ’n inisiatief van AfriForum, se eerste kortfilm, Die Parkie Storie, is gisteraand in Menlyn Park, Pretoria, bekend gestel. Dit is ’n aksiebelaaide Suid-Afrikaanse komedie wat sommige kykers met tye tot op die voorpunt van hul stoele sal dwing. Die film handel oor Luan (Luan Lauw), ’n weeskind met Superman-kragte,…

End of content

End of content