AfriForum sal magsugtige Mkhize se regulasies teenstaan
|

AfriForum sal magsugtige Mkhize se regulasies teenstaan

AfriForum sal dr. Zweli Mkhize, die minister van Gesondheid, se voorgestelde regulasies vir die toesig en beheer van aanmeldbare mediese toestande beveg. Dié voorgestelde regulasies sal verreikende magte aan die minister toeken wanneer die nasionale ramptoestand uiteindelik verstryk. Indien die kabinet dit goedkeur, sal die gewysigde regulasies aan Mkhize die mag gee om in die…

Gesonde oordeel is nou van kardinale belang
|

Gesonde oordeel is nou van kardinale belang

Suid-Afrikaners is nou reeds vir meer as 60 dae weens die staat van inperking in ongewone omstandighede vasgevang. Die uitwerking van die Covid-19-pandemie was en is steeds vernietigend. Behalwe dat mense se werk, roetine, verhoudings, finansiële vermoë en waarskynlik ook algemene geestesgesondheid toenemend deur die impak van die pandemie geraak word, word hulle ook met…

End of content

End of content