|

AfriForum: Menseregtekommissie se optrede eensydig teenoor minderhede

Die burgerregte-organisasie AfriForum het gister die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) in ’n ope brief versoek om terugvoer te gee oor al die sake waarby die SAMRK op eie inisiatief betrokke geraak het, asook die vordering met daardie sake se ondersoeke. Hulle het verder ook ’n opsommende verslag versoek van al die klagtes wat die SAMRK ontvang…

End of content

End of content