AfriForum se Witbank-tak beveilig paaie rondom skole
| |

AfriForum se Witbank-tak beveilig paaie rondom skole

Die AfriForum-tak in Witbank het die afgelope maand reeds verskeie padtekens rondom Laerskool Taalfees en Robert Carruthers School oorgeverf sodat dit weer duidelik sigbaar is. Hierdie projek is van stapel gestuur om die gebied rondom die skole te help beveilig aangesien die spoedhobbels nie duidelik gemerk was nie en die voetoorgange ook dof begin raak…

AfriForum se Witbank-tak verrig opknappingswerk
| |

AfriForum se Witbank-tak verrig opknappingswerk

Die AfriForum-tak in Witbank het die afgelope twee weke verskeie padtekens oorgeverf en slaggate in Geringerstraat opgevul. Van dié tekens was nie meer duidelik sigbaar nie en die tak het ingegryp om motoriste se veiligheid te verseker. Die tak beplan om nóg verkeerstekens oor te verf en slaggate op te vul in 2de Laan, op…

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Ermelo-tak verf padtekens by laerskool
| |

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Ermelo-tak verf padtekens by laerskool

AfriForum se Ermelo-tak het op 30 November 2019 verskeie padtekens by die Laerskool J.J. van der Merwe geverf as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Sommige padtekens en randstene was nie geverf nie of nie meer duidelik sigbaar nie en die Ermelo-tak het ingegryp om die skool te help om die leerders se veiligheid te verseker. “Dit…

End of content

End of content