|

AfriForum se skoleveiligheidsgids sal help om plofbare situasies te ontlont

Hoe gemaak as ’n plofbare situasie by jou skool ontstaan? Rolspelers en belangegroepe by skole kan nou antwoorde en hulp kry met ’n skoleveiligheidsgids wat die burgerregte-organisasie AfriForum vandag bekendgestel het. Die gids bevat ’n oudit met 116 vrae wat skole kan voltooi ten einde te bepaal hoe gerat hulle vir probleme met veiligheid by…

|

Konstitusionele Hof-uitspraak bevestig bestaansreg van Afrikaanse skole

AfriForum verwelkom die Konstitusionele Hof se beslissing in die saak tussen die Gautengse onderwysdepartement en die Hoërskool Overvaal se beheerliggaam, naamlik dat die onderwysdepartement se aansoek om appèl met koste verwerp word. Dié uitspraak volg nadat die Noord-Gautengse hoë hof in Januarie vanjaar beslis het dat die skool ’n enkelmedium Afrikaanse skool mag bly, nadat…

Betogers vereis lys van “skole soos Overvaal”
|

Betogers vereis lys van “skole soos Overvaal”

Die Gautengse onderwysdepartement moet ’n lys van “wit skole soos Overvaal” oorhandig sodat “dié probleem van rassisme” by ander skole óók ondersoek kan word. So lui die memorandum wat vandag tydens ’n massa-optog deur sowat 1000 betogers onder leiding van Cosatu aan die Hoërskool Overvaal en Gautengse onderwysdepartement oorhandig is. Die EFF, ANC, ANC-jeugliga en…

|

AfriForum pak EFF oor haatspraak by HS Overvaal

Deur Alet Rademeyer Die burgerregte-organisasie AfriForum sal ’n klag van haatspraak ingevolge die gelykheidswet teen die EFF aanhangig maak as die leierskap van die party nie optree nie teen betogers by die Hoërskool Overvaal waar gruwelike rassistiese en aanhitsende uitsprake gemaak is. Van die oproeriges het voor die skool frases gedreunsing soos White man you…

End of content

End of content