AfriForum-tak in Overstrand oorhandig plaasaanvalmemorandum aan SAPD
Elmarie van Dalen voorsitter van AfriForum se Overstrand-tak het op 30 November 2017 ’n memorandum aan kol. Luthando Nosilela, stasiebevelvoerder…
Elmarie van Dalen voorsitter van AfriForum se Overstrand-tak het op 30 November 2017 ’n memorandum aan kol. Luthando Nosilela, stasiebevelvoerder…
Die AfriForum-tak in Overstrand het op 12 Oktober 2017 tien bome as deel van die Pebbles-projek in die Hemel-en-aarde-vallei geplant.
Die AfriForum-buurtwag in Gansbaai het tydens ’n patrollie op 12 September 2017 ’n motorfiets opgespoor wat op 9 September vanjaar by die…
AfriForum se Overstrand-tak het verlede week die implementering van die burgerregte organisasie se nuwe veiligheidstrategie teen geweldsmisdaad, Projek Nehemia, in…
AfriForum se pasgestigte Voëlklip-buurtwag is nou volledig toegerus om die gemeenskap te help beveilig nadat hulle nuwe toerusting waaronder…
AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die stand van dorpe se drinkwater en rioolaanlegte. Dit fokus nie noodwendig op die…
AfriForum se Overstrand-tak het op 18 Februarie 2017 ’n buurtwag in Gansbaai gestig.
George se AfriForum-tak het op 17 Februarie 2017 ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum…
Elmarie van Dalen, voorsitter van AfriForum se Overstrand-tak, en Thomas van Dalen, AfriForum se provinsiale koördineerder vir die Wes-Kaap, het…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing