Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Oudtshoorn het op 28 September 2019 witstinkhout- en witkareebome in die Luscombe-parkie, Rademeyer- en Oosthuizenstraat geplant, asook…
Die AfriForum-tak in Oudtshoorn het op 28 September 2019 witstinkhout- en witkareebome in die Luscombe-parkie, Rademeyer- en Oosthuizenstraat geplant, asook…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan en Matteus het op 28 Mei 2019 by Bergsig Primêr, Colridge Primêr, De Villiers Primêr, Saturnus Primêr…
Arno Greyling, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Suid-Kaap, het namens AfriForum se Oudtshoorn-tak ’n skrywe aan Anton Bredell, Wes-Kaapse LUR…
AfriForum se takke in George, Kaapstad-Noord, Mosselbaai en Oudtshoorn het hande gevat en gesamentlik 1 500 waterbottels aangeskaf en by die…
Die AfriForum-tak in Oudtshoorn het op 13 Junie ’n aanmaning op die munisipale bestuurder van die Oudtshoorn Plaaslike Munisipaliteit beteken.
Verskeie AfriForum-takke het saam op 8 Junie 2018 ’n werkswinkel in Bellville bygewoon oor deelname aan die hersieningsproses van die takke se…
AfriForum se takke in die Wes-Kaap het tussen 21 en 30 November 2017 by polisiestasies in Oudtshoorn, George, Mosselbaai, Albertinia,…
AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die stand van dorpe se drinkwater en rioolaanlegte. Dit fokus nie noodwendig op die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing