AfriForum se teenboelieveldtogspan en Matteus besoek skole in Oudtshoorn met #DieValFilm
| |

AfriForum se teenboelieveldtogspan en Matteus besoek skole in Oudtshoorn met #DieValFilm

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 22, 23 en 24 Februarie elf skole in Oudtshoorn besoek. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. Van die skole wat besoek is, is De Villiers Primêr, Sacred Heart Primêr, Colridge Primêr, Bergsig Primêr, Aurial College, Langenhoven Gimnasium, Saturnus Primêr,…

AfriForum se Oudtshoorn-tak stig buurtwag
| |

AfriForum se Oudtshoorn-tak stig buurtwag

Die AfriForum-tak in Oudtshoorn het op 27 Oktober ’n buurtwag gestig ná verskeie vergaderings met rolspelers binne die dorp en sy omliggende landelike gebiede. In byna alle gebiede is daar reeds voorheen gewerk om veiligheid te bevorder, maar daar was ’n behoefte aan koördinering, opleiding en struktuur. Dit is juis wat AfriForum sy lede bied. Verteenwoordigers…

Uitvoerende hoof deel bemoedigende boodskap met Oudtshoorn-taklede
| |

Uitvoerende hoof deel bemoedigende boodskap met Oudtshoorn-taklede

Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het die Oudtshoorn-tak op 26 Februarie 2020 tydens hul algemene jaarvergadering toegespreek. Kriel het aan taklede gesê hy het, soos baie ander mense, veel meer hoop en geloof in die toekoms as 20 jaar gelede. “AfriForum is 14 jaar gelede met slegs drie werknemers op die been gebring. As jy…

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Oudtshoorn-tak maak brûe oor Grobbelaarsrivier skoon
| |

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Oudtshoorn-tak maak brûe oor Grobbelaarsrivier skoon

Die AfriForum-tak in Oudtshoorn-tak het op 25 Oktober 2019 die brûe oor die Grobbelaarsrivier en die omliggende gebied skoongemaak as deel van dié organisasie se Ons Dorp-veldtog. Die takbestuur het omstreeks 08:00 saam met ’n aantal vrywilligers by die brug in Rademeyerstraat bymekaargekom. Tien mense het gehelp om rommel – heelwat uit die rivier – te verwyder….

AfriForum-takke woon GOP-werkswinkel in Groot-Brakrivier by
| |

AfriForum-takke woon GOP-werkswinkel in Groot-Brakrivier by

AfriForum se takke in Oudtshoorn, Mosselbaai en George het op 3 Oktober 2019 ’n werkswinkel in Groot-Brakrivier bygewoon. Deidré du Preez, AfriForum se raadgewer by plaaslikeregeringsake, het die opleiding, wat oor deelname aan die hersieningsproses van dié takke se onderskeie munisipale geïntegreerde ontwikkelingsplanne (GOP) gehandel het, aangebied. Die werkswinkel was spesifiek toegespits op die deelname van takbesture…

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
| |

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Oudtshoorn het op 28 September 2019 witstinkhout- en witkareebome in die Luscombe-parkie, Rademeyer- en Oosthuizenstraat geplant, asook in die buurdorp De Rust as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Arno Greyling, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Suid-Kaap, beoog die organisasie om vanjaar landwyd meer as 3 000 bome te plant. “Deur…

End of content

End of content