Konstitusionele Hof gooi appèlsaak oor vlagtwiet teen Ernst Roets uit
|

Konstitusionele Hof gooi appèlsaak oor vlagtwiet teen Ernst Roets uit

AfriForum verwelkom die Konstitusionele Hof se besluit om die Nelson Mandela-stigting (NMS) se aansoek om appèl oor die vlagtwietsaak uit te gooi. Die hof het AfriForum en die NMS vandag in kennis gestel dat dit nie in belang van geregtigheid is dat die appèlsaak  aangehoor word nie. Dít volg nadat die NMS by die Konstitusionele…

Ramaphosa is reg oor Die Stem in Suid-Afrika se nasionale lied
| | |

Ramaphosa is reg oor Die Stem in Suid-Afrika se nasionale lied

Deur Barend Uys Is pres. Cyril Ramaphosa reg as hy sê Suid-Afrika se nasionale lied verteenwoordig “wat ons as ’n nasie is”? Ek dink hy is inderdaad in die kol met hierdie opmerking, maar nie op grond van die redes wat hy sou dink nie. Ramaphosa het gesê die woorde van Die Stem is destyds…

End of content

End of content