Basiese skietopleiding bemagtig lede in die Bo-Karoo
| |

Basiese skietopleiding bemagtig lede in die Bo-Karoo

AfriForum se Bo-Karoo-tak het van 30 Mei tot 4 Junie aan ongeveer 28 mense van Orania, Douglas en Modderrivier basiese skietopleiding in samewerking met Leo Prinsloo aangebied. Op Orania het agt mense hulself op die skietbaan kom bemagtig. Hulle het geleer hoe om hul wapens doeltreffend te gebruik om hulself en hul naastes te kan…

Kenner maak Oraniërs touwys met selfverdediging
| |

Kenner maak Oraniërs touwys met selfverdediging

AfriForum se Bo-Karoo-tak het op 26 Mei selfverdedigingsopleiding vir Oraniërs aangebied in samewerking met Leo Prinsloo. Die opleiding het gefokus op verskillende tegnieke hoe ’n mens jouself kan verdedig indien jy nie gewapen is nie. Die opleiding het begin met teorie waar sekere scenarios bespreek is, asook regsaspekte. Van studente, vroue tot meer gevorderde veiligheidsbeamptes…

AfriForum se Bo-Karoo-tak reorganiseer
| |

AfriForum se Bo-Karoo-tak reorganiseer

Die AfriForum-tak in die Bo-karoo het op 28 April ’n bestuursvergadering gehou waartydens die takbestuur gereorganiseer is. Die nuwe takbestuur bestaan uit Magdaleen Kleynhans (voorsitter en gemeenskapsveiligheid), Adolf Oosthuizen (ondervoorsitter) Marinda de Beer (tesourier en sekretaris), Christiaan Kershoff (plaaslike regeringsake), Wikus van der Walt (jeug), Robin du Plessis (projekte), Minette Botha (kultuur en toerisme) en…

Bo-Karoo-tak wil jeug betrek by gemeenskapsveiligheid
| |

Bo-Karoo-tak wil jeug betrek by gemeenskapsveiligheid

Die AfriForum-tak in die Bo-Karoo het op 31 Maart ’n inligtingsessie aan jong werkendes en studente van Orania aangebied oor gemeenskapsveiligheid en hul rol hierin as jeugdiges. Die inligtingsessie is in samewerking met AfriForum se veiligheidstrukture en die Orania Weerbaarheidsvereniging gehou. Magdaleen Kleynhans, voorsitter van die Bo-Karoo-tak, het verduidelik dat dit belangrik is om deel…

AfriForum se Bo-Karoo-tak maak leerders touwys oor waterveiligheid
| |

AfriForum se Bo-Karoo-tak maak leerders touwys oor waterveiligheid

AfriForum se Bo-Karoo-tak in Orania het op 3 Maart 2022 hul veldtog oor waterveiligheid, wat in samewerking met Orania Veiligheidsdienste (OVD) aangebied is, by Volkskool Orania afgesluit. Dié tak het aan die begin van die jaar toe die vloede begin het, inligtingstukke oor waterveiligheid en die gevare van in die rivier swem wanneer dit in…

AfriForum skep hoop in Orania tydens boomplantmaand
| |

AfriForum skep hoop in Orania tydens boomplantmaand

Die AfriForum-tak in Orania het tydens boomplantmaand Nova-nartjiebome en amandelbome aan die Gannabos Behuising in dié dorp geskenk. Die doel van AfriForum se boomplantmaandprojek is nie net om die omgewing te verbeter nie, maar ook om hoop te skep vir toekomstige generasies. Volgens Lambert de Klerk, AfriForum se bestuurder vir Omgewingsake, is dié projek deel…

AfriForum-takke gaan honderde bome tydens Septembermaand plant
|

AfriForum-takke gaan honderde bome tydens Septembermaand plant

  Deur Alet Rademeyer Sedert 1983 word Nasionale Boomplantmaand elke jaar in September gevier. AfriForum het in 2011 ook besluit om hierdie omgewingsvriendelike inisiatief te steun en sedertdien het die organisasie en sy takke meer as 12 000 bome regoor die land geplant. AfriForum het boomplantmaand afgeskop deur ses Natal-vyebome (Ficus natalensis) by The Lucky Lucy…

|

Orania meer as 500 bome ryker danksy AfriForum, Solidariteit en Helpende Hand

“Om ’n boom te plant is ’n geloofsdaad vir die toekoms. Wanneer jy ’n boom plant weet jy nie of jy self die skaduwee van die boom gaan geniet nie, maar jy het die vertroue dat jou kinders en kleinkinders dit wel gaan doen,” sê Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum. Kyk dié video om…

|

Deurdagte beplanning deel van Orania se suksesresep

“Niks merkwaardig in die geskiedenis het tot stand gekom sonder mense wat ’n droom bedink het nie.” Só meen Frans de Klerk, uitvoerende hoof van die Dorpsraad van Orania. Hy het tydens AfriForum se derde takkongres gepraat oor die groei van Orania en  hoe drome ’n werklikheid kan word. “Elke Afrikaner wat positief betrokke is…

End of content

End of content