AfriForum se Witbank- en Middelburg-buurtwag ontvang opleiding
AfriForum se Witbank- en Middelburg-buurtwag het gedurende die afgelope week opleiding, onderskeidelik in patrolliery en insidentbeheer, ontvang.
AfriForum se Witbank- en Middelburg-buurtwag het gedurende die afgelope week opleiding, onderskeidelik in patrolliery en insidentbeheer, ontvang.
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op 15 Augustus 2017 patrollie-opleiding ontvang. Tydens hierdie sessie is buurtwaglede ook opgelei in die korrekte radiogebruikprosedure.
Die AfriForum-buurtwag en die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in Bethal het op 14 Augustus 2017 opleiding ontvang. Tydens hierdie sessie is buurtwaglede opgelei in…
Die AfriForum-buurtwag in Secunda het op 7 Augustus 2017 wéér opleiding ontvang. Tydens hierdie sessie is buurtwaglede opgelei in die hantering van…
Lede van die AfriForum-buurtwag in Benoni het pas die tweede fase van hul formele opleiding voltooi. Dié opleiding behels die…
Lede van AfriForum se Kuruman-buurtwag het op 28 Junie 2017 insidentbeheeropleiding ontvang. Die buurtwag vorm deel van AfriForum se plaaslike takstruktuur en…
Die AfriForum-buurtwag in Secunda het gister patrollie-opleiding ontvang. Dit is een van talle opleidingsessies wat vir die buurtwag beplan is…
Lede van AfriForum se Ellisras-buurtwag het gister patrollie-opleiding ontvang.
Lede van AfriForum se Middelburg-buurtwag het gister patrollie-opleiding ontvang.
Die AfriForum-buurtwag in Christiana het die afgelope naweek opleiding ontvang wat deur Henry Ainslie van Ballistic Body Armour en Jan…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing