AfriForum Pongola-tak knap vliegveld op
| |

AfriForum Pongola-tak knap vliegveld op

Die AfriForum-tak in Pongola het onlangs begin om die plaaslike vliegveld op te knap, nadat die uPhongolo Plaaslike Munisipaliteit nie hierdie verpligtinge nagekom het nie. Die munisipaliteit is verantwoordelik vir die instandhouding van die vliegveld. “Hierdie is ons enigste vliegveld en al die ander vliegvelde is baie ver van ons af. Ons tak het besluit…

Secunda-tak en -buurtwag doen opknappingswerk by ouetehuis
| |

Secunda-tak en -buurtwag doen opknappingswerk by ouetehuis

Die AfriForum-tak en -buurtwag in Secunda het die afgelope naweek hulp verleen by die Davieshof-ouetehuis deur opknappingswerk te doen en veiligheidsrisiko’s uit die weg te ruim. “Die tak en buurtwag het een van die woonstelle uitgeverf en mooi gemaak vir ’n nuwe intrekker, asook muurpanele herstel wat uitmekaar geval het as volg van skuiwende grond….

AfriForum se Witbank-tak verrig opknappingswerk
| |

AfriForum se Witbank-tak verrig opknappingswerk

Die AfriForum-tak in Witbank het die afgelope twee weke verskeie padtekens oorgeverf en slaggate in Geringerstraat opgevul. Van dié tekens was nie meer duidelik sigbaar nie en die tak het ingegryp om motoriste se veiligheid te verseker. Die tak beplan om nóg verkeerstekens oor te verf en slaggate op te vul in 2de Laan, op…

#AnkerdorpPadskou: AfriForum bestee R71 000 aan opknappingswerk
| |

#AnkerdorpPadskou: AfriForum bestee R71 000 aan opknappingswerk

AfriForum het einde November sy Ankerdorp-projek in Bethlehem met verskeie opknappingsprojekte afgesluit. Die #AnkerdorpPadskou het in Februarie vanjaar afgeskop en verskeie selfdoenaksies is in Pretoria, Rustenburg, George, Nelspruit, Tzaneen, Krugersdorp, Secunda en Bethlehem uitgevoer. Ongeveer 1 210 sakke vullis is tydens die Ankerdorp-projek verwyder, veiligheidspatrollies van 1 714 manure is afgelê, R71 650 se opknappingswerk is gedoen en…

AfriForum werskaf in Bethlehem tydens die #AnkerdorpPadskou-veldtog
| |

AfriForum werskaf in Bethlehem tydens die #AnkerdorpPadskou-veldtog

Die burgerregteorganisasie AfriForum se #AnkerdorpPadskou-veldtog in Bethlehem het ná drie aktiewe weke se betrokkenheid in dié dorp afgesluit. Die Bethlehem-tak het ingespring om veiligheid by die Sonskyn-dienssentrum te verbeter en instandhouding te doen. Die tak het handrelings in die badkamers van verskeie wonings op die perseel geïnstalleer vir die bejaardes se veiligheid, terwyl 18 stortkoppe…

|

Laeveld kry ’n hupstoot met AfriForum hulp

AfriForum se plaaslike strukture in die Laeveld is nie bang om hul hande vuil te maak nie. Die jeugvleuel van AfriForum se Nelspruit-tak het in Februarie ’n skoonmaakaksie geloods en die eerste van ’n reeks opgraderings by die Pro Gratia-skool begin wat die opknapping van stoepe en klimrame insluit. Die jeugvleuel beplan om in Mei…

|

Talle vrae oor sekuriteitsopknapping by Zuma se Pretoria-huis

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch ’n Jaar nadat adv. Thuli Madonsela, openbare beskermer (OB), ’n verslag uitgebring het oor die meer as R240 miljoen wat aan pres. Jacob Zuma se private woning in Nkandla, bestee is, is daar ook talle vrae rondom die finansiering vir veiligheid by sy woning, Mahlamba Ndlopfu, in Pretoria.

End of content

End of content