AfriForum se #OnsDorp-veldtog: Rustenburg-tak doen opknappingswerk
AfriForum se Rustenburg-tak het die afgelope naweek straatligte herstel en slaggate gevul, as deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog. Dié veldtog…
AfriForum se Rustenburg-tak het die afgelope naweek straatligte herstel en slaggate gevul, as deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog. Dié veldtog…
Die AfriForum-tak in Utrecht en lede van die jeug het onlangs die relings van die brug in Van Rooyenstraat in…
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het die afgelope week ’n projek van stapel gestuur wat die skoonmaak en opknapping van die…
Die inwoners van Herfsland Aftreeoord het AfriForum se Delmas-tak genader om met die verf van hul wooneenhede se dakke te…
AfriForum se Phalaborwa-tak het op 15 Oktober 2018 die eerste fase van sy slaggatprojek afgeskop. Die projek, waartydens slaggate in die dorp…
AfriForum se Meyerspark-tak het gedurende die naweek van 15 September die strepe geverf van Sholto Douglasstraat. Die tak het onlangs…
Die AfriForum-tak in Waverley se jeugportefeulje het die afgelope Saterdag ’n gedeelte van die palissades by die kragsubstasie in Lawsonlaan…
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 23 Junie slaggate in die gebied om die Laerskool Kollegepark gevul.
AfriForum se Upington-tak het as deel van hul samewerking met die Upington Concerned Citizens-groep ingespring om die huisie oorkant…
AfriForum se Nelspruit-tak het die begraafplaas in Boschstraat skoongemaak as deel van AfriForum se Rus in Vrede-veldtog.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing