Nuwe lewe in park geblaas ná Overstrand-tak klimrame opknap
Die inwoners van die kusgebied Onrus het die afgelope naweek ’n langverwagte transformasie by die speelpark op Douglasstraat aanskou toe…
Die inwoners van die kusgebied Onrus het die afgelope naweek ’n langverwagte transformasie by die speelpark op Douglasstraat aanskou toe…
Die AfriForum-tak in Vereeniging het op 21 Maart 2020 kragte met die Suid-Afrikaanse Weermagvereniging (SAWV) en die Dogs of War-motorfietsklub saamgespan om…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het in Februarie 2020 ’n teerprojek van stapel gestuur om slaggate in Louw Wepenerstraat te vul as…
Oud en jonk het op Saterdag 22 Februarie ingespring en hand bygesit om die gevaarlike slaggate in die Songloed/De Clercqville…
AfriForum se Bethal-tak het gedurende die feestyd verskeie projekte aangepak. ’n Groot straatnaamprojek is die 9de Januarie afgehandel waartydens ’n…
Die Endicott-plaaswag, verbonde aan AfriForum se Springs-tak, het op 24 Augustus 2019 ’n padveiligheidsaksie van stapel gestuur. Tydens hierdie aksie…
AfriForum se Tzaneen-tak het tydens die #AnkerdorpPadskou-veldtog in Julie besluit om ’n volhoubaarheidsprojek in dié dorp van stapel te stuur…
AfriForum het sy #AnkerdorpPadskou op 2 Mei 2019 in George afgeskop met die amptelike bekendstelling van die burgerregte-organisasie se landwye blou-en-groendruppelprojek. Die…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg en die CVO Skool Lichtenburg het op Vrydag 3 Mei 2019 die straat en parkeerarea voor die skool…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het die jaar afgeskop met die loods van twee projekte wat op padveiligheid fokus. Die tak…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing