Nuuskommentaar: Gaan politici ooit werklik aanspreeklik gehou word?
Hofsake waarby politici betrek word, sloer al hoe meer en langer weens hulle slinkse uitsteltegnieke (ook Stalingrad-tegnieke genoem) en Suid-Afrikaners…
Hofsake waarby politici betrek word, sloer al hoe meer en langer weens hulle slinkse uitsteltegnieke (ook Stalingrad-tegnieke genoem) en Suid-Afrikaners…
AfriForum het Busisiwe Mkhwebane, die Openbare Beskermer (OB), vandag versoek om te bedank. Dié burgerregteorganisasie beskou haar as onbekwaam vir…
Deur Ernst van Zyl Ons huidige openbare beskermer is onder verdenking gebring deur ’n paar ernstige bevindinge deur ons regstelsel…
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van geldwassery en korrupsie teen Fikile Mbalula, voormalige minister van sport, by die Brooklyn-polisiestasie ingedien….
AfriForum is deur ’n verteenwoordiger van Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer (OB), se kantoor in kennis gestel dat die OB op…
AfriForum het vandag ’n dringende beroep gedoen op Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB), om in te gryp by die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n verslag vrygestel oor adv. Busisiwe Mkhwebane se eerste 100 dae in die amp van die…
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum het vandag as deel van sy “Genoeg is Genoeg”-veldtog – wat Maandag afgeskop het – strafregtelike…
President Jacob Zuma se dae is volgens politieke ontleders dalk getel na die grondwethof se verdoemende uitspraak rondom die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing