Forum Nuus: Die Week se Blitsflits
AfriForum het vandeesweek nog ’n groot stap geneem om die Afrikaanse taal en kultuur te bevorder en te bewaar met…
AfriForum het vandeesweek nog ’n groot stap geneem om die Afrikaanse taal en kultuur te bevorder en te bewaar met…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n prokureursbrief laat beteken op die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, dr. Nkosazana…
Die balju en die SAPD het aan die einde van verlede week begin om onwettige en ongewenste strukture van mnr….
AfriForum het vandag met die Marlothpark-belastingbetalersvereniging en ander belanghebbendes vergader in aanloop tot ’n proses om teenstand teen ’n beoogde…
AfriForum, in samewerking met ander organisasies en owerhede, het op Donderdag 7 Maart 2019 ongeveer 150 beeste op ’n plaas naby Vaalwater…
Sowat ‘n duisend lede van die gemeenskap het gisteraand by Leriba Lodge in Centurion, Pretoria, vergader om aan AfriForum ’n formele…
Julius Malema en die EFF het die afgelope week vir die tweede keer in twee maande ’n betaling van meer…
Elektrisiteitstoevoer na waterpompe in die dorpe van die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit – Delareyville, Ottosdal en Sannieshof – is verlede Vrydag…
Die AfriForum-tak in Margate het onlangs gesorg dat onwettige elektriese aansluitings wat aan ’n toevoer naby die Mashinenge-nedersetting gekoppel is,…
AfriForum-lede verdra nie rommel of besoedeling in hul buurte nie. Die aktiewe span van die Vanderbijlpark-tak en talle ander besorgde…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing