AfriForum se Bloemhof-tak ontsmet tehuis vir bejaardes
| |

AfriForum se Bloemhof-tak ontsmet tehuis vir bejaardes

Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 17 September die Japie Kritzinger Tehuis vir Bejaardes op dié dorp ontsmet. Die tak het vroeër vanjaar toerusting aangekoop om sodoende ondernemings en ander instansies met die ontsmetting van hul terreine en geboue te ondersteun. Gedurende die inperkingstyd het die tak die plaaslike polisiestasie, skole, ’n hospitaal, ondernemings en…

AfriForum se Bloemhof-tak ontsmet tehuis vir bejaardes
| |

AfriForum se Bloemhof-tak ontsmet tehuis vir bejaardes

Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 14 Augustus 2020 die Edith Smith Tehuis vir Bejaardes op Christiana ontsmet. Die Bloemhof-tak het hulle nuwe ontsmettingstoerusting gebruik om die Christiana-tak te ondersteun met die noodsaaklike ontsmetting. AfriForum se Bloemhof-tak het die gemeenskap regdeur die inperkingstyd bygestaan met die ontsmetting van skole, ondernemings en instansies, asook met die skenking van…

AfriForum se Bloemhof-tak ontsmet plaaslike kliniek
|

AfriForum se Bloemhof-tak ontsmet plaaslike kliniek

Die AfriForum-tak in Bloemhof het die Bloemhof-gemeenskapsgesondheidsentrum op 27 Julie 2020 ontsmet nadat die kliniek die tak om hulp genader het. Die tak het vroeër reeds die nodige toerusting aangekoop om skole, klinieke en die polisiestasie te ontsmet. “AfriForum se Bloemhof-tak het gedurende die COVID-19-pandemie bewys dat ons hier is om te help en ’n verskil te…

AfriForum se Piet Retief-tak help skole tydens COVID-19
|

AfriForum se Piet Retief-tak help skole tydens COVID-19

Die AfriForum-tak in Piet Retief het ontsmettingsproeiers en -middels aan vier skole voorsien sodat hierdie skole veilig kon heropen en hul klaskamers daarna daagliks kan ontsmet. Laerskool Piet Retief, Hoërskool Piet Retief, Maranatha School en Wittenberg Schule het hierdie toerusting en ontsmettingmiddels ontvang. “Ons is dankbaar om skole in hierdie moeilike tyd by te staan….

AfriForum se Kuruman-tak ontsmet middedorp
|

AfriForum se Kuruman-tak ontsmet middedorp

Die AfriForum-tak in Kuruman het op 29 Mei 2020 inisiatief geneem om die middedorp te ontsmet om te verseker dat die inwoners wat tydens vlak 3 weer begin werk na ’n veilige en higieniese omgewing kan terugkeer. Die AfriForum-buurtwag en die brandspan het die hele middedorp ontsmet. Die tak gaan dié taak as ’n volhoubare projek aanpak…

End of content

End of content