Forum Tydskrif nou beskikbaar
Die 2024/2025-someruitgawe van AfriForum se Forum Tydskrif is nou beskikbaar. Dit is oudergewoonte propvol lekker leesstof oor AfriForum se bedrywighede….
Die 2024/2025-someruitgawe van AfriForum se Forum Tydskrif is nou beskikbaar. Dit is oudergewoonte propvol lekker leesstof oor AfriForum se bedrywighede….
Die jaar staan einde se kant toe, maar AfriForum was die afgelope week steeds besig om vir geregtigheid te veg….
Volgehoue druk van AfriForum op die Stellenbosch-munisipaliteit het daartoe gelei dat daar vandeesweek uiteindelik watertoetse by die Stellenbosch-rioolsuiweringsaanleg gedoen kon…
AfriForum se Benoni-tak het die afgelope naweek sy jaarlikse Kersfeesuitreik aangebied. Daar is hierdie jaar weer by verskeie kinderhuise, tuistes…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandeesweek nóg ’n groot sukses behaal. Die burgerregteorganisasie het ook stem dik gemaak oor ’n mynbouaansoek…
AfriForum het vandeesweek ’n waterveldtog afgeskop om “Dag Zero” in Gauteng te voorkom. Dié burgerregteorganisasie het ook die versoek verwelkom…
Munisipale verval het nou al ongekende vlakke in die land bereik en dienslewering in verskeie dorpe en stede bestaan amper…
AfriForum se Upington-tak het 4 September die park op die hoek van Quarry- en Schroderstraat verfraai deur die vullis op…
AfriForum se Vereeniging-tak het op 14 September in samewerking met AfriForum se Midvaal-tak 35 bome in Risiville geplant as deel…
Die AfriForum-tak in Zeerust het op 14 September die plaaslike begraafplaas op die hoek van Forsman- en Van Riebeeckstraat skoongemaak….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing