#OnsDorp-veldtog: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
| |

#OnsDorp-veldtog: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Rustenburg het tussen 7 en 11 Oktober 2019 nege peperbasbome by verskeie skole in Rustenburg geplant. Volgens Sampie Steinberg, AfriForum se assistentkoördineerder vir Marico, het AfriForum vanjaar reeds meer as 2 500 bome landwyd geplant. “Deur inheemse bome te plant bewaar ons nie net ons omgewing en maak dit ’n mooier plek om in te…

#OnsDorp: AfriForum-tak in Hertzogville en leerders plant groente by skool
| |

#OnsDorp: AfriForum-tak in Hertzogville en leerders plant groente by skool

Die AfriForum-tak in Hertzogville tesame met leerders en onderwysers van die Saamwerk Primêre Skool het verlede week met ’n projek begin waar hulle organiese groente by die skool plant. Dié projek vorm deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog. Die groente gaan dan gebruik word om etes vir die koshuisleerders voor te berei. Daar word beoog om…

#OnsDorp: AfriForum se Elliot-tak ruim dorp op
|

#OnsDorp: AfriForum se Elliot-tak ruim dorp op

AfriForum se Elliot-tak het dié dorp op 7 September 2019 self opgeruim ná die gemeenskap se pleidooie aan die munisipaliteit op dowe ore geval het. Die tak het reeds verskeie skrywes oor die onopgeloste kwessie in die dorp aan Elliot se munisipale bestuurder en burgermeester gerig. “Die vullistrokke daag al vir twee weke lank nie…

|

AfriForum woeker hele Maartmaand in Rustenburg

Die burgerregte-organisasie AfriForum se gemeenskapsake-afdeling het die hele Maartmaand in Rustenburg hand aan die ploeg geslaan en saam met taklede en vrywilligers projekte aangepak om die dorp te verbeter én in die proses hoop te skep. Dit is deel van die organisasie se #AnkerdorpPadskou-veldtog wat ook in die volgende maande na ander dorpe uitgebrei word….

End of content

End of content