AfriForum se Bethal-tak woeker met #OnsDorp-projek
| |

AfriForum se Bethal-tak woeker met #OnsDorp-projek

Die AfriForum-tak in Bethal het gedurende Augustus verskeie projekte as deel van die organisasie se #OnsDorp-projek van stapel gestuur. Die tak het saam met die Bethal-gemeenskap gewerk om slaggate in Blesbok- en Gemsbokstraat te vul. Die projek het meer as twee weke geneem en daar is meer as R20 000 aan die projek spandeer. Verder het…

Viljoenskroon-tak takel strate as deel van #OnsDorp-veldtog
| |

Viljoenskroon-tak takel strate as deel van #OnsDorp-veldtog

Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het op 15 Junie weggespring met hulle #OnsDorp-projek, wat hoofsaaklik in Junie en Julie bedryf word. Woensdag het Senator Senekalstraat aan die beurt gekom en al die stoptekens is vervang, die strepe is geverf, die padmerkers by die kruisings is geverf, die straat is skoongevee en die lastige boomtakke is afgesny….

AfriForum se tak in Malmesbury maak ’n verskil
| |

AfriForum se tak in Malmesbury maak ’n verskil

AfriForum se Malmesbury-tak het op 22 Oktober altesaam 385 boeke aan die O.J. Erasmus Primêre Skool geskenk as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog.­­ Die skool se biblioteek het ’n behoefte aan leesboeke en die plaaslike AfriForum-tak kon danksy verskeie skenkings uit die gemeenskap ’n groot hoeveelheid boeke skenk om ’n verskil te maak. “Die…

AfriForum se Reitz-tak neem deel aan #OnsDorp-projek
| |

AfriForum se Reitz-tak neem deel aan #OnsDorp-projek

Die AfriForum-tak in Reitz het vandeesmaand aan dié burgerregteorganisasie se #OnsDorp-veldtog deelgeneem. Die tak het onder meer paaie geverf en bome by die plaaslike hoërskool geplant. Die projek behels die opknapping van dorpe waarin AfriForum gevestigde takke het. “Die #OnsDorp-veldtog is geloods om ons dorpe en woongebiede op te knap. Munisipaliteite doen nie meer instandhoudingswerk…

AfriForum se Heidelberg-tak skop #OnsDorp-projek af
| |

AfriForum se Heidelberg-tak skop #OnsDorp-projek af

Die AfriForum-tak in Heidelberg het op 29 September die #Onsdorp-projek afgeskop. ’n Boom is aan die plaaslike Voortrekkerkommando geskenk en op dié dag by die Ou Tronk in dié dorp geplant. Dewet Ungerer, AfriForum se koördineerder vir die Gauteng-Suid-area, sê dit is ’n riem onder die hart vir dié tak om met die plaaslike Voortrekkerkommando…

#OnsDorp-veldtog: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
| |

#OnsDorp-veldtog: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Coligny het onlangs 10 Vanwykshoute en 20 bosveldkatjiepierings by G. R. Setsetse Primary School geplant as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Volgens Sampie Steinberg, AfriForum se assistentkoördineerder vir Marico, het AfriForum vanjaar reeds meer as 2 500 bome landwyd geplant. “Deur inheemse bome te plant, bewaar ons nie net ons omgewing en…

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Springs-tak loods skoonmaakaksie by Oorlogsmonument
|

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Springs-tak loods skoonmaakaksie by Oorlogsmonument

Die AfriForum-tak in Springs het op 2 November 2019 ’n massaskoonmaakaksie by die Oorlogsmonument in dié dorp van stapel gestuur. Hierdie aksie vorm deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog. Die tak het op hierdie monument – ’n gedenkteken van die Eerste Wêreldoorlog – vir die aksie besluit omdat dit ’n steen des aanstoots vir die gemeenskap geword het….

#OnsDorp-veldtog: Bronkhorstspruit-tak maak park skoon vir veiligheid
|

#OnsDorp-veldtog: Bronkhorstspruit-tak maak park skoon vir veiligheid

AfriForum se Bronkhorstspruit-tak het op Saterdag 26 Oktober 2019 die park by die verlenging van Cathiesstraat skoongemaak, as deel van die organisasie se #OnsDorp-veldtog. Die Bronkhorstspruit-tak en die gemeenskap het saam die veld skoongemaak en ontbos, omdat misdadigers gereeld in dié gebied wegkruip. Hulle het ook tydens die skoonmaakprojek indringerbome in die omgewing verwyder. “Gemeenskapslede…

#OnsDorp-veldtog: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
| |

#OnsDorp-veldtog: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms

AfriForum se Pongola-tak het onlangs tien rooi-essenhoute by die Pongola Akademie en die plaaslike gemeenskapsentrum geplant. Volgens Eugene van Aswegen, distrikskoördineerder van KwaZulu-Natal, het AfriForum vanjaar reeds meer as 2 500 bome landwyd geplant. “Deur inheemse bome te plant, bewaar ons nie net ons omgewing en maak dit ’n mooier plek om in te bly nie,…

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Benoni-tak behartig instandhouding by tehuise
|

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Benoni-tak behartig instandhouding by tehuise

Die AfriForum-tak in Benoni het op 18 en 19 Oktober 2019 verskeie instandhoudingstake by die Pauline Davis en Deneys Conradie tehuise vir bejaardes aangepak. Dié aksie vorm deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog, wat daarop gemik is om probleme in dorpe sélf op te los. Die tak het heelwat ligte vervang, onwettige plakkate in die gebied…

End of content

End of content