AfriForum Brandweer blus brandende grasdak spoedig
AfriForum Brandweer het op 9 Oktober ’n brandende grasdak in Langenhovenpark spoedig onder beheer gebring en die vlamme geblus. Dié…
AfriForum Brandweer het op 9 Oktober ’n brandende grasdak in Langenhovenpark spoedig onder beheer gebring en die vlamme geblus. Dié…
AfriForum se Standerton-tak en -buurtwag het tydens September die dorp op elke denkbare gebied help beveilig. Dié buurtwag het nie…
AfriForum se Welkom-tak het die laaste naweek in September ’n betekenisvolle bydrae tot omgewingsbewaring gelewer deur altesaam 21 witstinkhoutbome in…
Die AfriForum-tak in Kaap Agulhas het op 2 Oktober ’n skenking van 10 melkhoutbome (Sideroxylon inerme) aan die Zoetendal Akademie…
Met die begin van lente in September, het die AfriForum-tak in Parys en die niewinsgewende organisasie Mooi Parys hande gevat…
AfriForum se Centurion-buurtspan het in September talle skoonmaakprojekte aangepak waartydens ’n totaal van ongeveer 37 800 vierkante meter se gras…
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het weer verlede maand sy toewyding aan die gemeenskap bewys deur die omgewing teen boosdoeners te…
AfriForum se Ermelo- en Chrissiesmeer-tak het in September met hul volhoubare skoonmaakprojek in Chrissiesmeer 36 sakke vullis uit die dorp…
AfriForum se Apiesrivier-tak en -buurtwag bied die afgelope nege dae broodnodige ondersteuning aan die hele Apiesrivier-gemeenskap in die vorm van…
AfriForum se Kimberley-tak het gedurende September behoorlik boomplantmaand bevorder deur ses vrugtebome aan kleuterskole te skenk. Die skenking het lemoen-,…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing