AfriForum woeker in Chrissiesmeer gedurende Oktober
AfriForum se Ermelo- en Chrissiesmeer-tak se hande het gedurende Oktober vir niks verkeerd gestaan nie. Dié takke het alles in…
AfriForum se Ermelo- en Chrissiesmeer-tak se hande het gedurende Oktober vir niks verkeerd gestaan nie. Dié takke het alles in…
Vir die tweede keer in een week het lede van die AfriForum-tak in Potchefstroom voor dooiemansdeur te staan gekom toe…
Die AfriForum-tak in Witrivier het onlangs R10 000 aan die Kruger Laeveld Kamer van Koophandel en Toerisme (KLCBT) se kameraprojek…
AfriForum se Parys-tak het die afgelope naweek paaie aangepak wat deurtrek is met slaggate. Dit het 13 mense en 70…
AfriForum het vandag, tydens ’n slaggatherstelprojek wat in Monumentpark gefinaliseer is, gewys hoe die samewerkingsooreenkoms met die Tshwane-metro op ’n…
Stellenbosch Munisipaliteit se verbete pogings om feite oor die gehalte van water in dié munisipaliteit geheim te hou, sal binnekort…
Die bestuur wat verantwoordelik is vir AfriForum se Durban-tak het onlangs geherorganiseer en die nuwe bestuur is reeds besig om…
AfriForum se Westonaria-tak het oor die afgelope paar dae ’n reuseskenking aan die Rand West City Plaaslike Munisipaliteit gemaak om…
AfriForum se Paarl-tak het vandeesmaand in samewerking met Truekrav nóg ’n suksesvolle selfverdedigingswerksessie aangebied. Bykans 30 gemeenskapslede het geleer hoe…
AfriForum is voorverlede week ’n boete ten bedrae van R5 000 deur die Tshwane Metropolisie opgelê tydens ’n opruimingsaksie waarin talle…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing