AfriForum verleen hulp aan wetstoepassers tydens onrus in Pretoria
|

AfriForum verleen hulp aan wetstoepassers tydens onrus in Pretoria

AfriForum se gemeenskapsveiligheid-afdeling, het die afgelope week wetstoepassers bygestaan tydens geweldadige protesaksie wat in die weste van Pretoria uitgebreek het. Inwoners van die Gomorrah-informele nedersetting is ontstoke omdat hul eise oor dienslewering nog nie toegestaan is nie. Gemeenskapslede het nabygeleë buurte soos Booysens ingevaar en huise en eiendom verniel. AfriForum het op versoek van die…

|

Onluste broei reeds by kampusse oor 2018-studiegelde

Terwyl universiteite in spanning wag vir die bekendmaking van die bevindinge gemaak deur regter Jonathan Herer se kommissie van ondersoek oor die finansiering van gratis hoër onderwys in Suid-Afrika, broei daar reeds studente-onluste op universiteitskampusse landwyd. Regter Herer se kommissie is reeds in Januarie 2016 saamgestel om die haalbaarheid van gratis tersiêre onderrig te ondersoek….

End of content

End of content