AfriForum behaal reuseoorwinning vir polisiereserviste
Die Noord-Gautengse hoë hof het vandag AfriForum se aansoek toegestaan om die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) te dwing om polisiereserviste verbonde…
Die Noord-Gautengse hoë hof het vandag AfriForum se aansoek toegestaan om die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) te dwing om polisiereserviste verbonde…
Sowat ‘n duisend lede van die gemeenskap het gisteraand by Leriba Lodge in Centurion, Pretoria, vergader om aan AfriForum ’n formele…
AfriForum het vandag by ’n mediakonferensie in Centurion aangekondig dat Adv. Gerrie Nel, hoof van die burgerregte-organisasie se privaatvervolgingseenheid, die…
AfriForum het vandag aangekondig dat adv. Gerrie Nel, hoof van dié burgerregte-organisasie se privaatvervolgingseenheid, en sy span die Jimmy-familie teen…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope week R22 000 bestee om droogtehulp aan boere in die Waterberg-distrik te lewer deur vragmotors…
AfriForum se Kathu-buurtwag het in Oktober verskeie suksesse in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gevier.
Die inwoners van Stella gaan weens ’n foutiewe transformator, wat veroorsaak dat waterpompe nie werk nie, onder ’n watertekort gebuk….
AfriForum se Phalaborwa-tak het op 15 Oktober 2018 die eerste fase van sy slaggatprojek afgeskop. Die projek, waartydens slaggate in die dorp…
Die burgerregte-organisasie AfriForum is in samewerking met Boere in Nood en georganiseerde landbou besig met ’n projek om voer in…
Om die aanbreek van die lente te vier het AfriForum in Vaalharts se jeug op Maandag 4 September die blombeddings…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing