AfriForum kan nie vir regering wag en kyk hoe gemeenskappe ly
Die burgerregte-waghond het vandag ’n omvattende plan bekend gestel vir gemeenskappe wat onder die voortgesette Covid-19-inperking en -krisis ly. Die…
Die burgerregte-waghond het vandag ’n omvattende plan bekend gestel vir gemeenskappe wat onder die voortgesette Covid-19-inperking en -krisis ly. Die…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het op 11 Mei 50 liter handreiniger aan inwoners van die Ons Hulde- en Samuel Broadbent-tehuis vir bejaardes…
AfriForum se Pietersburg-tak het op 1 Mei 2020 ’n projek van stapel gestuur om persele waar noodsaaklike dienste gelewer word, te ontsmet….
Die AfriForum-takke in die Laeveld het gedurende April 2020 ’n groot aantal handreiniger en gesigmaskers aan verskeie organisasies geskenk om hulle…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het in samewerking met ander organisasies soos Solidariteit Helpende Hand en die Vryburgers van 20 tot…
AfriForum se Hoëveld-takke in Mpumalanga het op 17 en 18 April handreiniger en gesigmaskers ontvang om hulle en die gemeenskap teen…
AfriForum se Wes-Rand- en Vaaldriehoek-takke het op 20 April 2020 handreiniger en gesigmaskers ontvang om hulself en die gemeenskap teen die opdoen…
AfriForum se Orkney-buurtwag het die behoefte aan die verspreiding van kospakkies in Orkney raakgesien. Die buurtwag het hul lede en…
Die AfriForum-tak in Springs het op 18 April 2020 handreiniger en gesigmaskers aan die gemeenskap geskenk om hulle teen die opdoen van…
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het verlede week handreiniger en maskers vir die Panorama Park Aftreedorp geskenk om die veiligheid van…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing