Splinternuwe, spog kampus vir Akademia in 2028
Akademia se splinternuwe kampus aan die ooste van Pretoria gaan in Januarie 2028 sy deure open. Dié kampusprojek is die…
Akademia se splinternuwe kampus aan die ooste van Pretoria gaan in Januarie 2028 sy deure open. Dié kampusprojek is die…
Akademia, die Christelike, klassieke en onafhanklike hoëronderwysinstelling vanuit en vir die Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe, het pas aangekondig dat sy…
Meer as ’n duisend voornemende studente se drome sal in 2022 bewaarheid word met R50,3 miljoen wat die Solidariteit Helpende…
AfriForum se Worcester-tak het op 28 Mei 2020 skolehulppakkette aan vier skole in die Worcester-omgewing geskenk as deel van die…
Terwyl die meeste hoëronderwysinstellings se aansoeke vir studie in 2020 reeds gesluit het, het Akademia egter spesiaal laataansoeke vir 2020…
AfriForum stel vandag ’n video-opname aan die media bekend van ’n gesprek waarin die Eldorado Park-gemeenskap vertel van hul frustrasies…
Ouers moet hul denkraamwerk teenoor skolesport verander. Hul toksiese ingesteldheid rondom dit kan té maklik aan hul kinders oorgedra word….
Die burgerregtewaghond AfriForum beskou Panyaza Lesufi se skuif uit die onderwysportefeulje as ’n aanwins vir onderwys in Gauteng. David Makhura,…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, daarvan beskuldig dat sy uitsprake rakende Afrikaans kwetsend is en…
Die Gautengse onderwysdepartement gaan hul aanlynregistrasieaansoeke van 13 Mei 2019 na 20 Mei 2019 uitstel om regstellings aan dié stelsel…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing