|

AfriForum verseker ’n groener toekoms met afskop van boomplantmaand

AfriForum het vanjaar boomplantmaand afgeskop deur sowat 600 swartkareebome aan AfriForum-takbestuurslede te skenk wat die organisasie se nasionale kongres in Warmbad bygewoon het. Mense regoor die land vier boomplantdag op 1 September. AfriForum gaan egter die hele maand aan die plant van bome toewy. Altesaam 130 AfriForum-takke beoog om landwyd meer as 2 000 bome…

|

Strafregtelike klagtes en rehabilitasie deel van AfriForum se Vaalrivier-rampplan

Sowat 80% van Suid-Afrika se rioolaanlegte is wanfunksioneel of funksioneer glad nie en die regering stort daagliks omtrent 5 000 megaliter gedeeltelik behandelde of onbehandelde riool in riviere. Só sê Marcus Pawson, AfriForum se hoof van omgewingsake, oor die voortslepende krisis rondom rioolwerke in Suid-Afrika. Die besoedeling van die Vaalrivier het veral die afgelope paar…

|

AfriForum-vullisterreinouditprojek fokus vanjaar op oplossings

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag sy nasionale vullisterreinouditprojek by die Hatherley-vullisterrein in Mamelodi van stapel gestuur. Hierdie vullisterrein het in 2016 volgens AfriForum se jaarlikse vullisterreinouditverslag aan slegs 36% van die minimum vereistes voldoen, maar verlede jaar, ná AfriForum se volgehoue druk op die munisipaliteit, ’n handomkeer prestasie van 80% behaal. “AfriForum sal vanjaar weer…

|

AfriForum en TKAG betoog teen hidrobreking by Shell SA-hoofkantoor

AfriForum en die omgewingsorganisasie, Treasure Karoo Action Group (TKAG), het onlangs betoog teen Shell Suid-Afrika se aansoeke om met hidrobreking in verskeie dele van Suid-Afrika, veral die Karoo, voort te gaan. Plakkate en pamflette teen hidrobreking, asook botteltjies vol water wat deur hidrobrekingchemikalieë besoedel is, is aan Shell-personeel versprei wat by dié oliemaatskappy se hoofkantoor…

|

AfriForum skop sy jaarlikse nasionale vullisterreinoudit op ʼn positiewe noot af

AfriForum het vandeesweek sy nasionale vullisterreinouditprojek afgeskop deur ʼn wisseltrofee aan die plaaslike vullisterrein in Tzaneen te oorhandig vir die beste munisipale vullisterrein vir 2016/2017. Dié munisipaliteit het in 2016 én vanjaar AfriForum se oudit met lof geslaag te danke aan goeie kompaktering, innoverende bestuur, ʼn grootskaalse komposprojek en die herwinning van sowat 200 ton…

|

AfriForum-tak in Coligny wil self rioolprobleme pak

Die departement van water en sanitasie sal dringend moet ingryp om die ernstige rioolprobleme in Coligny in Noordwes op te los. Só meen Frans Gerber, voorsitter van dié dorp se AfriForum-tak. Volgens Gerber vra inwoners dringende ingryping omdat die dorp se onhigiëniese toestand negatiewe implikasies vir hul gesondheid, asook toerisme inhou. Hy meen die AfriForum-tak…

|

AfriForum pak minister oor omgewingtragedie in Tsitsikamma Nasionale Park

Die burgerregte-organisasie het onlangs ’n dokument aan Edna Molewa, minister van omgewingsake, gestuur waarin die organisasie sy kommer uitspreek oor die toekoms van die Tsitsikamma Mariene Bewaringsgebied (TMBG). Dít kom nadat die minister op 16 Desember verlede jaar, ondanks protes van die publiek en verskeie wetenskaplikes, aangekondig het dat 20% van dié bewaringsgebied in die Tsitsikamma Nasionale…

|

AfriForum se nasionale vullisterreinoudit skop af

Deur Casandra van Aswegen Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag hul nasionale vullisterreinoudit-veldtog by die Hatherley-vullisterrein in Mamelodi, Gauteng, afgeskop waartydens lede van die media self die geleentheid gekry het om die terrein te oudit aan die hand van ʼn vraelys oor die minimumvereistes waaraan ʼn vullisterrein moet voldoen. AfriForum meen min munisipaliteite kom die land…

|

Privatisering van water kan positief vir SA wees

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Privatisering kan die politiek uit water haal.” Só meen Julius Kleynhans, hoof van omgewingsake by AfriForum. Kleynhans het gereageer nadat Zandile Mathe, adjunk direkteur-generaal van die departement van water en sanitasie, verlede week in die parlement bekend gemaak het dat die departement “buite die boks moet begin dink oor die waterinfrastruktuur van…

End of content

End of content