AfriForum dien kommentaar op nuwe mynwaterbestuursbeleid in
AfriForum het op 2 November 2017 kommentaar ingedien oor die nuwe mynwaterbestuursbeleid wat die departement van water en sanitasie (DWS)…
AfriForum het op 2 November 2017 kommentaar ingedien oor die nuwe mynwaterbestuursbeleid wat die departement van water en sanitasie (DWS)…
AfriForum het die afgelope maand al die vullisterreine in die Limpopo-provinsie geoudit as deel van dié organisasie se jaarlikse vullisterreinouditveldtog…
Die burgerregte-organisasie AfriForum en die omgewingsorganisasie Treasure Karoo Action Group (TKAG) het vandag betoog teen Shell Suid-Afrika se aansoeke om…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gedurende die eerste twee weke van Oktober 2017 die vullisterreine in Kalahari geoudit en bevind dat dit…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gedurende die eerste twee weke van Oktober 2017 die vullisterreine in Stellaland geoudit en bevind dat dit…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se hofaansoek, wat onder meer vereis dat die Lim 368 Plaaslike Munisipaliteit die Naboomspruit-vullisterrein opknap, is op 10 Oktober 2017…
AfriForum het die Hatherley-vullisterrein in Mamelodi op 4 Oktober vanjaar geoudit en bevind dat dit inderdaad vrugte afwerp om druk…
Die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit het op 19 September 2017 rioolpype in Pelican- en Steenbokstraat in Alberton begin vervang nadat die…
AfriForum het op 28 Augustus 2017 ’n brief aan Edna Molewa, minister van water en sanitasie, gerig in verband met…
AfriForum se Tzaneen-tak het op Saterdag, 5 Augustus die Tzaneen-dam vir die tweede keer vanjaar skoongemaak. Die projek is…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing