Afval-tot-energie een van verskeie oplossings vir swak vullisterreinbestuur
Vullisterreine en soliede munisipale vullis is ’n moontlike goudmyn vir energie. Só meen Pieter van Niekerk, direkteur van Biolec Afrika,…
Vullisterreine en soliede munisipale vullis is ’n moontlike goudmyn vir energie. Só meen Pieter van Niekerk, direkteur van Biolec Afrika,…
AfriForum se Harrismith-tak het op 30 Maart 2019 inisiatief geneem en self slaggate in dié dorp opgevul. Dié projek was hoofsaaklik gemik…
As deel van Wêreldvleilanddag het AfriForum op 2 Februarie 2019 die vleiland in die Moreletakloof-natuurreservaat skoongemaak. Die onlangse swaar reënbuie het hope…
Die AfriForum-tak in Middelburg het drie bome en vyf struike by skole en tehuise in dié dorp geplant as deel…
Die AfriForum-tak in Stilfontein het bome by agt skole en ’n sorgoord geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplant-inisiatief…
Die AfriForum-tak in Westonaria het ses bome by Hoërskool Westonaria as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant.
Die AfriForum-tak in Sasolburg het 35 bome langs die R59 in Sasolburg as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant.
AfriForum vier boomplantmaand, wat op 1 September begin, en het reeds 500 swartkareebome (Searsia lancea, voorheen die Rhus-genus) aan AfriForum-takbesture geskenk….
AfriForum het vandeesmaand al die vullisterreine in die Tshwane Metropool geoudit as deel van dié burgerregte-organisasie se landwye vullisterreinouditprojek. Die…
AfriForum het verlede week die vullisterreine in Potchefstroom en Ventersdorp besoek as deel van dié burgerregte-organisasie se vullisterreinouditprojek. Dié oudit…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing