|

Nylstroom-inwoners positief oor verdieping van Donkerpoortdam

Inwoners van Nylstroom is positief oor die moontlike verligting wat die verdieping van die Donkerpoortdam, dié dorp se hoofwaterbron, vir die omgewing se huidige waterkrisis kan bring. Dít volg nadat die AfriForum-tak in Nylstroom verlede week vir een dag se addisionele werk betaal het om die kapasiteit van die dam te vergroot. Jaco Vosloo van…

End of content

End of content