|

Kampusgeweld 2019: Hier gaan ons al weer!

Deur Bernard Pieters In die afgelope paar weke het kampusse regoor Suid-Afrika weer onder die jaarlikse golf van geweld, dreigemente van geweld en die opskorting van akademiese programme deurgeloop. Die South African Student Congress (Sasco) het beweer lede van die EFF Student Command (EFFSC) het hulle by die Durban Universiteit van Tegnologie (DUT) met stokke…

|

AfriForum Jeug gaan woeker in 2019

Die burgerregtewaghond AfriForum se jeugvleuel staan ywerig reg om vanjaar  met roepingsgedrewenheid te takel. Bestuurslede van verskeie AfriForum Jeug-takke het onlangs tydens ’n opleidingskamp bymekaar gekom om hul strategie vir die komende jaar, asook die aksies wat daaruit voortspruit, te bespreek. Portefeuljeverantwoordelikhede, sosialemedia- en standpuntopleiding, asook projekbeplanning was deel van hul besige program. James Kemp,…

|

Jonges woeker tydens AfriForum se 2018-internskap

Die burgerregte-organisasie AfriForum se internskapprogram vir studente en jong werkendes van verskeie AfriForum Jeug-takke het verlede week afgesluit. Elf jongmense van onder meer die Universiteit van Pretoria (UP), die Universiteit van Stellenbosch (US), die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus (NWU), die Universiteit van die Vrystaat (UV), asook jeuglede van AfriForum-takke in Mosselbaai, Bloemfontein, Vanderbijlpark en Rustenburg het…

|

Al wat AfriForum vra is eerlike antwoorde rondom NWU-taalbeleid

Prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit, voer vandag aan dat Solidariteit Afrikaners “by die verkeerde begrafnis laat huil” in die lig van die NWU se hersiening van sy taalbeleid. Kgwadi is ook vinnig om te sê dat die vakbond paranoia onder Afrikaners veroorsaak. Die ware toedrag van sake is dat Afrikaners, Afrikaanssprekendes en enige…

|

Onluste broei reeds by kampusse oor 2018-studiegelde

Terwyl universiteite in spanning wag vir die bekendmaking van die bevindinge gemaak deur regter Jonathan Herer se kommissie van ondersoek oor die finansiering van gratis hoër onderwys in Suid-Afrika, broei daar reeds studente-onluste op universiteitskampusse landwyd. Regter Herer se kommissie is reeds in Januarie 2016 saamgestel om die haalbaarheid van gratis tersiêre onderrig te ondersoek….

|

AfriForum Jeug sê Puk Bly Puk!

Die drie kampusse van die Noordwes-universiteit (NWU) se identiteit en korporatiewe kleure is in gedrang nadat die universiteitsraad onlangs ’n besluit vir ʼn unitêre en fakulteitgedrewe model aanvaar het. Prof. Dan Kgwadi, visekanselier van NWU, het in ʼn verklaring gesê dat ’n deeglik nagevorsde verslag aan die universiteitsbestuurskomitee (UBK) voorgelê is waarin ʼn nuwe primêre…

|

Soek beter rede as rasse-integrasie vir LLB-graadprobleem

Die burgerregte-organisasie AfriForum het ernstige bedenkinge oor die aanname dat té min transformasie een van die redes is waarom LLB-graadkursusse aan sekere universiteite die gevaar loop om hul akkreditasie te verloor. Die Noordwes-Universiteit, die Walter Sisulu-Universiteit, Unisa en die Universiteit van die Vrystaat kan moontlik hul LLB-akkreditasie verloor as hul nie voor Oktober hul akademiese…

|

NWU-visekanselier se antwoorde “onbevredigend”

AfriForum Jeug is “teleurgesteld” oor die “onbevredigende antwoorde” wat prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), gegee het in reaksie op ’n brief wat hulle aan hom gerig het oor die hantering van ontgroeningsvoorvalle op verskillende kampusse van die instelling. AfriForum Jeug het op 2 Junie ’n brief aan Kgwadi en die universiteitsraad gestuur…

End of content

End of content