Malema se regspan vra vir nóg tyd in aanrandingsaak
|

Malema se regspan vra vir nóg tyd in aanrandingsaak

  Julius Malema, leier van die EFF en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, se regspan het vandag in die landdroshof in Randburg uitstel gevra in die aanrandingsaak waarop hulle verskyn het. Volgens die regspan het hulle meer tyd nodig om die videomateriaal oor die beweerde aanranding te bestudeer en om met getuies te konsulteer. Malema en Ndlozi,…

Redes waarom Malema tronk toe moet gaan ná skietery
|

Redes waarom Malema tronk toe moet gaan ná skietery

AfriForum beskou die aangeleentheid rondom die skote wat Julius Malema, leier van die EFF, na bewering met ’n voorwerp wat soos ’n aanvalsgeweer lyk afgevuur het van die staanspoor af in ’n ernstige lig. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het verlede week met die vervolging van Malema oor hierdie saak begin ná volgehoue druk deur die…

AfriForum dien klagtes oor verkwiste R518 miljoen teen Noord-Kaap Departement van Gesondheid in
| |

AfriForum dien klagtes oor verkwiste R518 miljoen teen Noord-Kaap Departement van Gesondheid in

AfriForum het gister strafregtelike klagtes ingedien teen dr Steven Jonkers, hoof van die Noord-Kaapse departement van gesondheid as deel van dié organisasie se nasionale veldtog teen die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV). Dít volg nadat AfriForum die departement se jaarverslag bestudeer het en bevind het dat Jonkers skuldig is aan oortredings ingevolge Artikel 86(1) van…

AfriForum help Meyiwa-gesin omdat alle vermoordes geregtigheid verdien
|

AfriForum help Meyiwa-gesin omdat alle vermoordes geregtigheid verdien

  AfriForum het by die moordsaak van Senzo Meyiwa, ontslape voormalige kaptein van die Bafana Bafana-sokkerspan, betrokke geraak omdat dit in belang van alle slagoffers van misdaad en moorde is dat geregtigheid geskied. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, sê die familie van Meyiwa het AfriForum genader nadat daar ná vyf jaar nog geen vordering…

AfriForum gaan Senzo Meyiwa se familie verteenwoordig
| |

AfriForum gaan Senzo Meyiwa se familie verteenwoordig

AfriForum en die familie van die ontslape sokkerspeler Senzo Meyiwa het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat dié burgerregteorganisasie die Meyiwa-familie gaan verteenwoordig. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, is aangestel as die Meyiwa-familie se advokaat in die moordondersoek na die dood van Senzo. Dit volg nadat die voormalige Bafana Bafana-kaptein vyf jaar…

NVG bevestig Malema se vervolging danksy volgehoue druk deur AfriForum
| |

NVG bevestig Malema se vervolging danksy volgehoue druk deur AfriForum

AfriForum het vanmiddag van vertroulike bronne bevestiging ontvang dat Julius Malema wel deur die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) vervolg gaan word en binnekort in die hof (waarskynlik die Mdantsane-landdroshof in die Oos-Kaap) moet verskyn. Dít volg nadat AfriForum klagtes teen Malema aanhangig gemaak het ná hy tydens die EFF se vyfjaarfeesvieringe in 2018 skote afgevuur het…

Arrestasielasbriewe vir twee vermeende moordenaars van voormalige Rwandese intelligensiehoof uitgereik
| |

Arrestasielasbriewe vir twee vermeende moordenaars van voormalige Rwandese intelligensiehoof uitgereik

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, in kennis gestel dat die NVG lasbriewe bekom het vir die arrestasie van twee van die vier vermeende moordenaars van kol. Patrick Karegeya, voormalige intelligensiehoof van Rwanda. Die NVG is ook in die proses om aansoek te doen vir die uitlewering van…

NVG gaan Malema en Ndlozi vervolg vir beweerde aanranding van polisieman ná AfriForum druk volhou
| |

NVG gaan Malema en Ndlozi vervolg vir beweerde aanranding van polisieman ná AfriForum druk volhou

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het AfriForum vandag in kennis gestel dat hulle Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, gaan vervolg vir die beweerde aanranding van ’n kolonel in die SAPD. Dít volg nadat AfriForum in Julie vanjaar aangekondig het dat hulle die hof gaan nader met ’n mandamus-aansoek om die NVG…

AfriForum bevraagteken handskoenhantering van Malema
| |

AfriForum bevraagteken handskoenhantering van Malema

AfriForum hou die manier waarop die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) die klagte hanteer wat teen Julius Malema, leier van die EFF, aanhangig gemaak is met valkoë dop. Die NVG het te kenne gegee dat hulle reeds ’n besluit rondom die vervolging van Malema gemaak het, maar dat hulle weier om dié besluit bekend te maak. Dít…

Verkragter se boetestraf geappelleer nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid aan NVG skryf
| |

Verkragter se boetestraf geappelleer nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid aan NVG skryf

Adv. Moipone Noko, direkteur van openbare vervolging vir die Noordwes-afdeling, het gister bekend gemaak dat die staat stappe gaan doen om teen ’n boete-oplegging as straf vir ’n veroordeelde verkragter te appelleer. Dít volg nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid ’n skrywe aan Shamila Batohi, hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), in hierdie verband gerig het. Landdros…

End of content

End of content